Doxa Deo George

Doxa Deo George Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Doxa Deo George, Religious organisation, Courtenay Street, Eastern Ext, George, George South.

Doxa Deo fokus daarop om die mense van die George omgewing, te bedien en te bemagtig om die Tuinroete (saam met al die ander lewegewende gemeentes) te verander na 'n plek waar God regeer.

31/08/2026
DROOM GROOT, begin klein - Week 1
18/08/2026

DROOM GROOT, begin klein - Week 1

🌱 DROOM GROOT. BEGIN KLEIN.Jy is nie net gered nie — jy is geroep. ✨
17/08/2026

🌱 DROOM GROOT. BEGIN KLEIN.
Jy is nie net gered nie — jy is geroep. ✨

Die Sondag skop ons af met n nuwe reeks "DROOM GROOT , begin klein"
14/08/2026

Die Sondag skop ons af met n nuwe reeks "DROOM GROOT , begin klein"

Kyk hoe vorder ons by Hartland Akademie en Doxa Deo Education se pragtige skool wat in januarie 2027 open. kyk en beleef...
10/08/2026

Kyk hoe vorder ons by Hartland Akademie en Doxa Deo Education se pragtige skool wat in januarie 2027 open. kyk en beleef✨

🌸Vandag vier ons Nasionale Vrouedag🌸Vandag vier ons elke vrou van God.Ons is dankbaar vir die besondere rol wat elke vro...
10/08/2026

🌸Vandag vier ons Nasionale Vrouedag🌸

Vandag vier ons elke vrou van God.

Ons is dankbaar vir die besondere rol wat elke vrou in God se Koninkryk speel. Vir die liefde waarmee julle dien, die hande wat help, die harte wat omgee, die gebede wat niemand sien nie en die geloof waarmee julle ander bemoedig.

Mag jy vandag weet dat jy gesien, geliefd en kosbaar is nie net vir die mense rondom jou nie, maar allereers vir God.

Johannes 1:12–13 – "Maar aan almal wat Hom aanvaar het, het Hy die reg gegee om kinders van God te word..."
04/08/2026

Johannes 1:12–13 – "Maar aan almal wat Hom aanvaar het, het Hy die reg gegee om kinders van God te word..."

Address

Courtenay Street, Eastern Ext, George
George South
6529

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doxa Deo George posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Doxa Deo George:

Shortcuts

Share