Volle Evangelie Kerk George

Volle Evangelie Kerk George May the God of hope fill you with all joy and peace as you trust in him, so that you may overflow with hope by the power of the Holy Spirit.
-Romans 15:13

Ons is `n gemeente vir die hele gesin waar die hele gesin kan in skakel, betrokke wees en God saam kan aanbid. Saam strewe ons daarna om te lewe vir Christus elke dag in alles wat ons doen. Ons is `n gemeente wat omgee vir mense. Dienstye:
Sondag: Oggend 09h00
Radikids 09h00 (Peuters, kleuters tot Graad 2)

New Gen 10h30 (Graad 3 tot 12)

Maandag: Uur van gebed (WhatsApp 19h00
Woensdae: Dames omgee groep 10h00
Vrydag: Tieners (soos afkondiging)
Graad 7-12


Kerk kantoor: 044 871 5101

22/08/2026
Dit is tyd om die troepe bymekaar te roep!Ons nooi jou uit na 'n  aand van aanbidding en gebed vir ons land, ons gemeens...
24/06/2026

Dit is tyd om die troepe bymekaar te roep!
Ons nooi jou uit na 'n aand van aanbidding en gebed vir ons land, ons gemeenskap en ons families.

In 'n tyd van vrees, verdeeldheid, misleiding en onrus kies ons om ons vertroue in God te plaas en op die voorste linies te staan. Kom gebruik die geleentheid terwyl ons bid vir God se beskerming, leiding en vrede oor Suid-Afrika.

"Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur My Gees," sê die Here van die leërskare. - Sagaria 4:6

Datum: 28 Junie 2026
Tyd: 18:00 - 19:00
Plek: Volle Evangelie Kerk George
26 Meyerstraat, George

"Want ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu." - Efesiërs 6:12

21/06/2026
Sondag vier ons al die Vaderfigure in ons lewens. Ons nooi jou en die hele familie om hierdie spesiale dag saam met ons ...
16/06/2026

Sondag vier ons al die Vaderfigure in ons lewens. Ons nooi jou en die hele familie om hierdie spesiale dag saam met ons te kom vier. En die belangrikste, ons Hemelse Vader, saam te kom aanbid en eer.

Address

H/v Meyer En Nederburgstraat
George
6530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volle Evangelie Kerk George posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Volle Evangelie Kerk George:

Share