AGS Parkdene

AGS Parkdene ONS IS DIE GEMEENTE MET DIE HART VIR DIE GEMEENSKAP

06/09/2026

Welkom by ons Erediens
Ds nagmaal vannogend
Geniet die diens saam met ons




#

Komende Sondag is dit ons Nagmaal Diens🍷🍷🍷 Almal word uitgenooi na die plek van samekoms🔥
04/09/2026

Komende Sondag is dit ons Nagmaal Diens🍷🍷🍷

Almal word uitgenooi na die plek van samekoms🔥

30/08/2026

Welkom by AGS Parkdene
Geniet ons Vrouediens




Komende Sondag sluit die Vroue van AGS Parkdene vrouemaand sterk af!🔥 Alle paaie lui na Parish & Setlaar Str Parkdene to...
28/08/2026

Komende Sondag sluit die Vroue van AGS Parkdene vrouemaand sterk af!🔥
Alle paaie lui na Parish & Setlaar Str Parkdene toe.

Jy kan dit nie misloop nie

26/08/2026

Een het n lied
Die ander een het n woord van bemoediging

Maar AGSPARKDENE sisters kom dans en se vir ons NIKS IS ONMOONTLIK NIE
"DIE HERE MAAK N WEG"

24/08/2026

Dit is nogsteeds Vroue Maand en ons geniet nog die bediening van die Vroue🔥❤️
Gister se diens was geseend

Komende Sondag lei alle paaie weereens na die gemeente met die Hart vir die gemeenskap❤️😇AGSPARKDENE🔥Kom en ontvang uit ...
21/08/2026

Komende Sondag lei alle paaie weereens na die gemeente met die Hart vir die gemeenskap❤️😇AGSPARKDENE🔥

Kom en ontvang uit die hand van die Here!
Die vroue is aan die brand

19/08/2026

Sondag het St Chantel die woord bedien en wow was dit nie kragtig nie

Gister het ons n besonderse kragdiens gehad🔥Die plek was regtig waar n atmosfeer waar die Heilige Gees vaardig was
17/08/2026

Gister het ons n besonderse kragdiens gehad🔥Die plek was regtig waar n atmosfeer waar die Heilige Gees vaardig was

Address

2 Parish Street Parkdene
George
6529

Opening Hours

Tuesday 19:00 - 20:00
Wednesday 10:00 - 11:00
Friday 19:00 - 20:30
Sunday 10:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Parkdene posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share