14/01/2025
Matriculants of 2024, strongs with the results that will be received today.
Vandag is n groot dag😝, waar jou harde werk of nie dan nou results aflê. Vir die wie slaag en goed slaag of dan nou net deurgeskuur het, celebrate your achievements in wisdom, terwyl jy die Here voor jou stel, en die regte besluite maak.
Die wie nie heel te happy is met jul results nie, dit is nie die einde nie. Jy het kaans om dit te virbeter😉.
Jou resultate bepaal nie jou warde nie. Your results do not determine your worth. You are way more valuable than this, I promise you!
You're a winner either way🏆
- Y.I.A.