Logos Ants

Logos Ants Logos Ants Kinderbediening se visie is om kinders te leer wie en wat die drie Persone van God is, hu

Logos Ants Kinderbediening se visie is om kinders te leer wie en wat die drie Persone van God is, hulle te help om hul ware identiteit in Christus te vind, en hulle toe te rus om dit wat hulle geleer het, te gaan uitleef. Dit word gedoen deur middel van –
* groot-groep lesse op Sondagoggende waar daar vir verskillende ouderdomsgroepe gepaste lesse aangebied word;
* kleiner groep bespreking op Sond

agoggende waar 'n dissipelskaps-verhouding met elke kind gebou word, deur spel, gesels en saambid;
* weeklikse opleiding in drama, profetiese intersessie en lof-en aanbidding;
* opleidingskampe waar verskillende temas aangebied word.

Address

3 Hebron Street, Oak Glen
Bellville
7530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Logos Ants posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Logos Ants:

Shortcuts

Share