Logos Christian Church

Logos Christian Church Ons verheerlik God, volg Jesus en dissipel ander. Logos Christen Gemeente is ’n onafhanklike, evangel

21/04/2026

1 like. "Opstandingslewe - Marius Heyns - 19 April 2026"

In die preek wys Waldi uit Johannes 10 dat Jesus die enigste ingang is na redding, vryheid en ’n ware lewe in oorvloed. ...
13/04/2026

In die preek wys Waldi uit Johannes 10 dat Jesus die enigste ingang is na redding, vryheid en ’n ware lewe in oorvloed. Deur Hom alleen kry ons toegang tot die Vader, beskerming en geestelike weiding, terwyl die vyand net wil steel en vernietig. Hierdie lewe in oorvloed gaan nie net oor aardse seëninge nie, maar oor ’n diep, ware lewe in verhouding met God. Die boodskap nooi ons om deur Jesus in te gaan, Sy stem te ken en in die vryheid te leef waarvoor Hy ons bevry het.

In die preek wys Waldi uit Johannes 10 dat Jesus die enigste ingang is na redding, vryheid en ’n ware lewe in oorvloed. Deur Hom alleen kry ons toegang tot d...

Marius Heyns beklemtoon hoe belangrik dit is dat Jesus se woorde nie net gehoor word nie, maar werklik in ons bly en ’n ...
26/03/2026

Marius Heyns beklemtoon hoe belangrik dit is dat Jesus se woorde nie net gehoor word nie, maar werklik in ons bly en ’n tuiste in ons harte vind. Vanuit Johannes 15:7 word gewys dat wanneer Sy Woord in ons bly, dit die deur oopmaak tot ’n lewe van geloof, oorvloed en verhouding met Hom. Die boodskap wys dat kennis alleen nie genoeg is nie, die Woord moet geplant, ontvang en uitgeleef word. Wanneer dit ons bron word, vorm dit ons denke, bou dit ons geloof, en lei dit ons om standvastig te bly, selfs te midde van storms.

Marius Heyns beklemtoon hoe belangrik dit is dat Jesus se woorde nie net gehoor word nie, maar werklik in ons bly en ’n tuiste in ons harte vind. Vanuit Joha...

16/03/2026

Waldi Conradie praat uit Johannes 8:12 dat Jesus die Lig van die wêreld is, die Een wat mense uit duisternis, sonde en geestelike blindheid lei na ware lewe....

02/03/2026

Waldi Conradie wys uit Johannes 6 dat Jesus nie net die Een is wat brood vermeerder nie, maar self die Brood van die Lewe is. Die skare het Hom gevolg vir vo...

24/02/2026

Marius Heyns deel in hierdie boodskap oor die ware betekenis van “abiding” in Christus, om so verbind aan Jesus te leef dat Hy ons bron word. Vanuit Handelin...

Address

Bellville

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 13:00
Sunday 09:30 - 11:00

Telephone

+27219193338

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Logos Christian Church posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Logos Christian Church:

Share