Rotsgemeente

Rotsgemeente Ons is 'n relevante aanbiddingsgemeente wat die verlossingswerk van Jesus deur liefde verkonding.

Ons bou elke gelowige op tot dienswerk sodat die gemeenskap Christus kan beleef.

06/09/2026

6 September 2026 - Dr Kobus Theron

04/09/2026
Sondae by Rotskerk 🤍⛪Van ons kleinste Rock Kids tot ons RS Youth, jong volwassenes, volwassenes en seniors , daar is ’n ...
04/09/2026

Sondae by Rotskerk 🤍⛪

Van ons kleinste Rock Kids tot ons RS Youth, jong volwassenes, volwassenes en seniors , daar is ’n plek vir elkeen in God se familie. 🙌

Elke ouderdom, elke generasie, een kerk. ❤️

Ons is dankbaar vir nog ’n Sondag vol aanbidding, gemeenskap, groei en God se teenwoordigheid.

Hier hoort jy. Hier groei ons saam. Hier volg ons Jesus.

Jesus

Wees "chic" en kom geniet die oggend saam met ons 🤩
31/08/2026

Wees "chic" en kom geniet die oggend saam met ons 🤩

30/08/2026

Ps. Nols Draers en Bidders 30:08:26

23/08/2026

Ps Harold - 23/08/2026

23/08/2026

Ps Harold - 23/08/02026

Address

Brackenfell

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rotsgemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share