NG Kerk Brackenfell

NG Kerk Brackenfell NG Kerk Brackenfell - 'n Gemeente waar vriende ontmoet.

15/08/2026
Behalwe vir die gewone karnavalspeletjies en tradisionele springkasteel en motorresiesspeletjie gaan daar ook vanjaar ku...
13/08/2026

Behalwe vir die gewone karnavalspeletjies en tradisionele springkasteel en motorresiesspeletjie gaan daar ook vanjaar kussinggevegte, 'n meganiese bul en "weather permitting" 'n slip-and-slide wees.

13/08/2026

Wat beteken ’n klein pakkie vir iemand in ’n krisis? Dalk meer as wat ons d**k. Pockets of Purpose (POP), ’n gesamentlike projek van Diaconia en Taakspan Gendergeregtigheid, wil gedurende Augustus waardigheid en praktiese ondersteuning bring aan vroue wat geslagsgebaseerde geweld beleef het, asook jong meisies in minderbevoorregte gemeenskappe. Elke POP bevat versorgingsitems wat onmiddellike nood help verlig en sê: Jy is nie alleen nie. Gemeentes en ringe word genooi om vrywillige POP-organiseerders aan te wys wat die projek plaaslik kan dryf. Kontak Nicola Visser by [email protected] vir die volledige projek- en inligtingsdokument.

Ons kuier elke aand in die kapel, om tafels met sop en brood en gesels oor hoe lees en verstaan ons die Bybel vandag.
16/05/2026

Ons kuier elke aand in die kapel, om tafels met sop en brood en gesels oor hoe lees en verstaan ons die Bybel vandag.

11/05/2026

Address

Brackenfell

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27877024236

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Brackenfell posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share