Nuwe Lewe Familiekerk

Nuwe Lewe Familiekerk Passievol in Jesus se voetspore. Eredienste Sondae: 09h00

Nuwe Lewe Familiekerk
EREDIENSTE Sondae 09h00

kerkkantoor:
e-pos: [email protected]
Tel 081 721 7206
Telegram: T.me/NuweLewe
Faks 086 575 1116

DAG 2 — VRASoms wens iemand net:“Vra my hoe dit rêrig met my gaan.”Een boodskap.Een oproep.Een oomblik van omgee.Wie kan...
08/09/2026

DAG 2 — VRA
Soms wens iemand net:
“Vra my hoe dit rêrig met my gaan.”
Een boodskap.
Een oproep.
Een oomblik van omgee.
Wie kan jy vandag kontak?

07/09/2026

Wat volg wanneer ek die Bybel klaar gelees het? Geniet die eerste vraag van vele uit "Vrae uit die hart, antwoorde uit die Bybel". Volg die skakel in comments vir die volle diens Dudley Carstens ...

DAG 1 — ALLEENJy kan tussen mense wees en steeds alleen voel.Jy kan glimlag terwyl jou hart seer is.Maar jy is nooit all...
07/09/2026

DAG 1 — ALLEEN
Jy kan tussen mense wees en steeds alleen voel.
Jy kan glimlag terwyl jou hart seer is.
Maar jy is nooit alleen nie.
God sien jou.
God ken jou.
God is naby.
“Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie.” — Hebreërs 13:5

Kom bid gerus saam.EL ROI – DIE GOD WAT JOU SIENJy hoef nie alleen deur jou stryd te gaan nie.God sien jou. God hoor jou...
07/09/2026

Kom bid gerus saam.

EL ROI – DIE GOD WAT JOU SIEN
Jy hoef nie alleen deur jou stryd te gaan nie.
God sien jou. God hoor jou. God het jou nie vergeet nie.
Vanaand is nie net nóg ‘n gebedsbyeenkoms nie…
dit kan die aand wees wat alles verander.
Kom ervaar:
• Sy teenwoordigheid
• Ware gebed
• Hoop vir jou situasie
• Mense wat saam met jou glo

Vir jou gerief is El Roi nou aanlyn elke Maandagaand 19h00

Google Meet joining info https://meet.google.com/ydk-pcbh-kca

EL ROI – Die God wat jou sien.

Kom Sondag vir “VRAE UIT DIE HART – Antwoorde uit die Woord”. ❤️Sondag 6 September om 09:00 | Nuwe Lewe Familiekerk | No...
02/09/2026

Kom Sondag vir “VRAE UIT DIE HART – Antwoorde uit die Woord”. ❤️
Sondag 6 September om 09:00 | Nuwe Lewe Familiekerk | Nooi iemand saam wat lanklaas by 'n kerk was.

Wat het God in jou hand geplaas? Gebruik dit! Wat 'n geseende diens was dit nie. Ons sien jou weer Sondag, bring 'n maat...
01/09/2026

Wat het God in jou hand geplaas? Gebruik dit! Wat 'n geseende diens was dit nie. Ons sien jou weer Sondag, bring 'n maatjie saam :)

Big shout out to our newest top fans! 💎 Gerhard En Hentie Fourie, Daniel Muller, Corrie MaritzDankie vir ons top fans se...
29/08/2026

Big shout out to our newest top fans! 💎 Gerhard En Hentie Fourie, Daniel Muller, Corrie Maritz

Dankie vir ons top fans se volgehoue ondersteuning. fans

Address

68 Gemini
Brackenfell
7560

Opening Hours

Monday 09:00 - 14:00
Tuesday 09:00 - 14:00
Wednesday 09:00 - 14:00
Thursday 09:00 - 14:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00
18:00 - 19:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nuwe Lewe Familiekerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Nuwe Lewe Familiekerk:

Shortcuts

Share