SPACE Jeug : Heidekoppie gemeente

SPACE Jeug : Heidekoppie gemeente SPACE : Waar GOD en tieners connect!!! Vir alle Graad 7 tot graad 11's van Heidekoppie gemeente elke Sondag middag tussen 17:00 en 19:00!!!!

Finale jaarsgroepfoto van 27 Feb.
01/03/2016

Finale jaarsgroepfoto van 27 Feb.

Belydenisaflegging 27 Feb. 2016
01/03/2016

Belydenisaflegging 27 Feb. 2016

Uitreik saam met Straatwerk! Wow wat n experience!!
20/09/2015

Uitreik saam met Straatwerk! Wow wat n experience!!

Afsluiting van Space by Heidekoppie!! Baie dankie Kenny " In His likeness" & die studente groep Oxlos vir hulle produksi...
20/09/2015

Afsluiting van Space by Heidekoppie!! Baie dankie Kenny " In His likeness" & die studente groep Oxlos vir hulle produksie!!

Starlit sky
02/03/2015

Starlit sky

LEGACY ONE is `n Kanadese Christen HIP-HOP groep wat wêreldwyd bedien. Hulle is tans in die Wes-Kaap en gaan ‘n draai ma...
02/03/2015

LEGACY ONE is `n Kanadese Christen HIP-HOP groep wat wêreldwyd bedien. Hulle is tans in die Wes-Kaap en gaan ‘n draai maak by SPACE op 1 Maart!!
Peterpot wat saam met hulle toer was
3de in die BEATBOXING
Wêreldkampioenskappe in 2013!
Hulle visie is om jongmense se
potensiaal te ontgin en hulle te help om
hulle gemeenskappe positief te beïnvloed.

http://www.legacyone.ca/

02/03/2015

SPACE Jeug is in 2012 begin vir die tieners van Heidekoppie gemeente van Graad 7 tot graad 11's. Meer as 200 jongmense is deel van die geestelike journey elke Sondag middag tussen 17:00 en 19:00.

Address

Brackenfell

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SPACE Jeug : Heidekoppie gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share