NGK Heidekoppie Jeug | Space

NGK Heidekoppie Jeug | Space Space: Waar God en tieners connect

'n Kontemporêre byeenkoms vir ons tieners met die volgende doelstellings:
==Wil tieners `n unieke ervaring gee van kerk in die taal en medium van die jongmens.
==Wil tieners toerus met die nodige kennis aangaande God en Sy Woord.
==Daag tieners uit om "commitments" vir Christus en Sy kerk te maak - en daarvolgens te lewe.
==Wil tieners `n WOW ervaring gee om in 'n veilige “space” saam met ander tieners bymekaar te kom en verhoudings te bou.

Address

H/v Proteaweg En Stasieweg
Brackenfell
7560

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NGK Heidekoppie Jeug | Space posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NGK Heidekoppie Jeug | Space:

Shortcuts

Share