NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum: Rooikerk en Striata

NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum: Rooikerk en Striata Whatsapp: 072 404 4068
Phone: 051 522 2547
Email: [email protected]

KERN WAARDES VIR ROOIKERK
* Ons skep veilige ruimtes van vertroue vir mekaar en vir Ander
* Mense is God se geskenke aan mekaar
* Ons beoefen die waarde van Gods vrae
* Ons fokus op 'n kultuur waarin ons geloofsgewoontes beoefen
* Ons het 'n luisterkultuur om na God, mekaar en ander te luister
* Ons is deelnemers aan God se reisplan vir Sy gemeente (lidmaatbemagtiging)
* Die gemeente het 'n

koninkryksvisie
GEMEENTE WAARDES
* Skep veilige vertrouensruimtes
* Mense is Godsgeskenke
* Beoefen Godsvrae
* Oefen geloofsgewoontes
* Ontwikkel 'n luister kultuur
* Deelnemers aand Godsreisplan
* Koester 'n koninkryksvisie

12/09/2026
Stel jy dalk belang in hierdie pos of ken iemand wat in hierdie pos sou pas, stuur gerus die advertensie aan.
11/09/2026

Stel jy dalk belang in hierdie pos of ken iemand wat in hierdie pos sou pas, stuur gerus die advertensie aan.

ʼn Wonderlike geleentheid om inspirasie te kry vir die laaste deel van die jaar. 💐
10/09/2026

ʼn Wonderlike geleentheid om inspirasie te kry vir die laaste deel van die jaar. 💐

Kom word deel van hierdie sing en luister.
08/09/2026

Kom word deel van hierdie sing en luister.

06/09/2026

6/9/2026 Rooikerk Erediens
Teks: Jacobus 5: 7-11
Vrug van die Gees - 4- dae van fokus - Geduld

30/08/2026

30/08/2026 Rooikerk Erediens
Teks: Hosea 5:15- 6:6
Tema: Die genadige God, sien okk die sonde raak...
Ds Leon Oosthuizen (Kanselruiling)

23/08/2026

23/08/2026 Rooikerk Erediens
Teks: Johannes 14: 15-31
40 dae van fokus 2026 - Vrug van die Gees

Address

De Bruyn Street 28
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 11:00
18:00 - 19:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum: Rooikerk en Striata posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum: Rooikerk en Striata:

Share