Baptiste Kinderkerk

Baptiste Kinderkerk Ons is die kinderbediening van Bloemfontein Baptiste Kerk. Hier leer ons saam van Jesus op 'n relevante en genotvolle wyse. Sondae dienstye is 8h30 en 10h15.

Elke peuter (1-3 jaar) kleuter (4-6 jaar) en Graad 1-5 maat is welkom. Die verskillende elemente van die Kinderkerk op ล‰ Sondag oggend, kan soos volg opgesom word:

PEUTERKERK
Dit is nooit te vroeg om met die vorming van jou kind se geestelike fondasie te begin nie. By die Peuterkerk vorm ons klein kerkies in die Klein kerkie lokaal by die kerk. Tydens beide oggend dienste, word daar 'n program vi

r ons peuters aangebied. Peuters geniet weekliks 'n Skootstorie video wat 'n Bybelse konsep, vers of gedagte met die kindertjies deel. Daarna, beweeg peuters na kunswerke en speletjies wat die gedagte van die dag kan vaslรช op 'n prettige wyse. Peuters word huistoe gestuur met 'n handleiding wat ouers kan gebruik om die gedagte gedurende die week uit te pak en in te bou in die daaglikse roetines en gebeure. KLEUTERKERK
Dit is die kerk vir kleuters 4-6 jaar in die voorste gedeelte van die Jeugsentrum. Ons leer hulle van Jesus op ล‰ speel-speel manier gepas op hulle vlak. Die lesse word deur aangebied deur n aanbieder op hulle vlak en daarna is daar verskeie aktiwiteite waaraan die kinders deelneem in lyn met die les. Kleuters word huistoe gestuur met 'n handleiding wat ouers kan gebruik om die gedagte gedurende die week uit te pak en in te bou in die daaglikse roetines en gebeure. GRAAD 1-5
Dit is die gedeelte van Kinderkerk wat plaasvind in die Jeugsentrum. Ons het ล‰ Grootgroep gedeelte waar al die kinders saam liedjies sing en 'n video les saam kyk. Daarna deel die kinders op in kleiner groepies binne hulle verskillende grade om die les prakties van toepassing te maak op hulle eie lewe deur verskeie aktiwiteite en besprekings. Elkeen van hierdie Kleingroepies het 'n opgeleide leier wat die kinders leer en met hulle verhouding bou om in hulle lewens in te spreek week na week. Kinders word huistoe gestuur met 'n handleiding wat ouers kan gebruik om die gedagte gedurende die week uit te pak en in te bou in die daaglikse roetines en gebeure.

06/09/2026
๐Ÿ˜๐ŸŒฟ Liewe KinderSkat! ๐ŸŒฟ๐Ÿ˜Het jy verlede Sondag ons avontuurtjie gemis? ๐Ÿ‘€ Moenie worry nie!Episode 6 wag vir jou op YouTube...
03/09/2026

๐Ÿ˜๐ŸŒฟ Liewe KinderSkat! ๐ŸŒฟ๐Ÿ˜

Het jy verlede Sondag ons avontuurtjie gemis? ๐Ÿ‘€
Moenie worry nie!
Episode 6 wag vir jou op YouTube! ๐ŸŽฌโœจ

Hierdie week leer ons by die Groot 5 se bosreus met die handige neus dat ons mekaar kan help om deur selfs die moeilikste paaie te kom. ๐Ÿ˜๐Ÿ’›

Want soms het iemand net โ€™n klein bietjie aanmoediging, liefde en โ€™n โ€œJy kan dit doen!โ€ nodig. ๐Ÿฅฐ

Kom kuier saam en ontdek hoe ons mekaar kan aanspoor tot liefde en goeie dade! โค๏ธ

๐Ÿ“– โ€œLaat ons na mekaar omsien en mekaar aanspoor tot liefde en goeie dade.โ€
Hebreรซrs 10:24

๐ŸŽฅ Episode 6 is op ons YouTube-kanaal!
Kom kuier saam, ag toe! ๐Ÿพ๐ŸŒฟ

02/09/2026

๐ŸŽถ Kies Jesus as die Waarheid, glo Jesus is die Weg.
Stap saam met Hom, volg Sy spore en leef elke dag in Sy liefde. ๐Ÿคโœจ

Want wanneer ons soos ware Koningskinders leef, wys ons vir ander die pad na Jesus. ๐ŸŒฟ๐Ÿ‘‘

Sing saam, ag toe? ๐ŸŽต๐Ÿ˜Š

01/09/2026

๐ŸŒˆ๐Ÿ’› Hiers โ€™n GROOT dankie aan ons GELOOFLIKE vennotte! ๐Ÿ’›๐ŸŒˆ

Julle is die stille helde agter soveel glimlaggies, laggies, drukkies en oomblikke waar kinders meer van Jesus leer. โœ๏ธ๐Ÿฆ๐Ÿฆ’

Dankie vir elke gebed, elke helpende hand, elke kreatiewe idee en elke oomblik wat julle met liefde saai. Sonder julle sou die avontuur nie dieselfde gewees het nie! ๐Ÿ’š

Ons waardeer elkeen van julle meer as wat woorde kan sรช. Julle maak regtig โ€™n verskil in die volgende generasie! โญ

๐Ÿซถ Van die hele Bloemfontein Baptiste Kinder-, Kleuter- en Peuterbediening: BAIE DANKIE!

Kies Jesus as die Waarheid, glo Jesus is die Weg. Volg Hom en wees gehoorsaam aan alles goed en reg. Volg dan ook die sp...
30/08/2026

Kies Jesus as die Waarheid, glo Jesus is die Weg. Volg Hom en wees gehoorsaam aan alles goed en reg. Volg dan ook die spore van 'n Koningskind, dat ander ook vir Jesus op jou pad sal vind. ๐ŸŽถ๐ŸŽต๐ŸŽถ๐ŸŽต

Sing saam, ag toe?

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Sondag 30 Augustus, Liewe   SkatHierdie week het ons by die Groot 5 se bosreus met sy handige neus iets baie belangrik g...
30/08/2026

Sondag 30 Augustus,

Liewe Skat
Hierdie week het ons by die Groot 5 se bosreus met sy handige neus iets baie belangrik geleer. Hulle spoor mekaar letterlik aan deur stert aan slurp te loop op moeilike paaie. D**k net wat kan gebeur as ons kies om ons famlie en vriende aan te spoor tot liefde en goeie dade? .24

Kom kuier saam, ag toe?

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Sondag 30 Augustus,Liewe   Skat, Hierdie week het Koning Agie en die Flinkvink sussies vir Koning Kwaaikrap en sy dogter...
30/08/2026

Sondag 30 Augustus,
Liewe Skat,

Hierdie week het Koning Agie en die Flinkvink sussies vir Koning Kwaaikrap en sy dogter, Prinses Kruidjie Roer My Nie, genooi vir 'n piekniek.

Kom kuier saam en leer hoe jy vir ander van Jesus kan vertel.
Kuier saam, ag toe?

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Sondag 30 AugustusLiewe   Skat, Hierdie week het iets wonderlik gebeur. Agie en sy maats het vir die Kwaaikrap familie g...
30/08/2026

Sondag 30 Augustus

Liewe Skat,
Hierdie week het iets wonderlik gebeur. Agie en sy maats het vir die Kwaaikrap familie geleer hoe om 'ja' te sรช vir Jesus!

Kom kuier saam, ag toe?

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

29/08/2026
Het jy dalk laasweek se episode gemis? ๐ŸคญDis glad nie iets om oor te bekommer nie, ons het jou! ๐Ÿ’šHierdie Sondag vat ons w...
27/08/2026

Het jy dalk laasweek se episode gemis? ๐Ÿคญ
Dis glad nie iets om oor te bekommer nie, ons het jou! ๐Ÿ’š

Hierdie Sondag vat ons weer die pad saam op โ€™n splinternuwe avontuurโ€ฆ

๐Ÿฆฌ Vat 5 met die Groot 5: Vat 5 met die Buffel
๐Ÿ“… Sondag 23 Augustus

So tussen Loerie Dier se noue ontkoming en die kwaai koeie van die safarivlaktes het ons โ€™n groot geloofsles raakgeleef.

Kom leer saam hoe om iemand se laste te dra, terwyl jy steeds veilige grense stel.

Dis โ€™n episode vol pret, avontuur, laggies รฉn โ€™n kosbare Bybelles vir die hele gesin.

Nooi sommer jou maatjies, bring die hele familie en kom kuier saamโ€ฆ ag toe! ๐Ÿฆ๐ŸŒฟ

Address

1 Van Blerk Avenue
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Baptiste Kinderkerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Baptiste Kinderkerk:

Share