Emmanuel - Park Pinkster Kerk

Emmanuel - Park Pinkster Kerk DIENSTYE
Sondae Oggende 10:00 Erediens
Sondag Skool
Sondae Middae 17:00 Woordskool
Woensdae 11:00 Biduur

To God be the Glory!
08/11/2025

To God be the Glory!

Hartlik geluk aan Corrie Barnard wat vandag haar Geboortedag herdenk!Ons as Gemeente BID die seën van die Here op hierdi...
01/01/2023

Hartlik geluk aan Corrie Barnard wat vandag haar Geboortedag herdenk!

Ons as Gemeente BID die seën van die Here op hierdie dag én jou nuwe lewensjaar af!

Wees geseënd na gees, siel en liggaam! ✨

01/01/2023
Hartlik geluk aan Dave van Staden wat Sondag die 23ste Januarie 2022, sy geboortedag herdenk het! Wat 'n wonderlike mylp...
24/01/2022

Hartlik geluk aan Dave van Staden wat Sondag die 23ste Januarie 2022, sy geboortedag herdenk het! Wat 'n wonderlike mylpaal!

Wees geseënd na gees, siel en liggaam!

Hartlik geluk aan Bennie Randall wat Sondag die 23ste Januarie 2022, sy 50ste geboortedag herdenk het! Wow!!! Wees geseë...
24/01/2022

Hartlik geluk aan Bennie Randall wat Sondag die 23ste Januarie 2022, sy 50ste geboortedag herdenk het! Wow!!!

Wees geseënd na gees, siel en liggaam!

Hartlik geluk aan Wynand Odendaal wat op Saterdag die 22ste Januarie 2022 sy geboortedag herdenk het! Prys die Here .   ...
24/01/2022

Hartlik geluk aan Wynand Odendaal wat op Saterdag die 22ste Januarie 2022 sy geboortedag herdenk het! Prys die Here . . . Deurgedra!

Wees geseënd na gees, siel en liggaam!

Hartlik geluk aan Glenda Venter wat op Saterdag die 22ste Januarie 2022 haar 81ste geboortedag herdenk het! Wow!!!Wees g...
24/01/2022

Hartlik geluk aan Glenda Venter wat op Saterdag die 22ste Januarie 2022 haar 81ste geboortedag herdenk het! Wow!!!

Wees geseënd na gees, siel en liggaam!

Kyk nou net wie het op Vrydag die 21ste Januarie 2022 amptelik afgetree!Liem Pretorius!Wow, Liem, ons bid jou vreugde en...
24/01/2022

Kyk nou net wie het op Vrydag die 21ste Januarie 2022 amptelik afgetree!

Liem Pretorius!

Wow, Liem, ons bid jou vreugde en vrede toe!

Ons spreek die seën van die Here oor jou en Laetitia uit met hierdie nuwe seisoen in jul lewens!

“The steps of a good man are ordered by the Lord: and he delighteth in his way.”

Bennie en Lizette , Wow! Happy! Happy!❤Baie geluk met die viering van jul 4de Huweliks Herdenking op die 20ste Januarie ...
24/01/2022

Bennie en Lizette ,

Wow! Happy! Happy!

Baie geluk met die viering van jul 4de Huweliks Herdenking op die 20ste Januarie 2022!

Mag Jesus jul vir nóg baie mooi en gelukkige jare vir mekaar gespaar hou!

Mag jul liefde vir mekaar groei van krag tot krag en mag jul altyd net oë hê vir mekaar!

Wees lief vir mekaar en pas mekaar mooi op! ❤

Op die 19de Januarie het ons Woensdag Bidure heropen - PRYS DIE HERE!!!Ons hou elke Woensdag BIDUUR!11:00 - Oggende19:00...
24/01/2022

Op die 19de Januarie het ons Woensdag Bidure heropen - PRYS DIE HERE!!!

Ons hou elke Woensdag BIDUUR!

11:00 - Oggende
19:00 - Aande

Kom gerus op na die Huis van die Here!
Dit is waarlik baie geseënd! 🔥

Ons eerste oggend Biduur was voorwaar besonders!

Baie dankie ook aan Tannie Pop van Rensburg vir die heerlike Sjokolade Koek!

Woensdag Aand se Biduur moes ons by Kerslig hou, maar dit was só geseënd! 🕯️

Die TEMA van die dag was - VOLHARD IN GEBED!

Hartlik geluk aan Tannie Johanna van der Walt wat op die 19de Januarie 2022, haar 82ste geboortedag herdenk het! Wow!!! ...
23/01/2022

Hartlik geluk aan Tannie Johanna van der Walt wat op die 19de Januarie 2022, haar 82ste geboortedag herdenk het! Wow!!!

Wees geseënd na gees, siel en liggaam!

Hartlik geluk aan Oom Peet Schoeman wat op die 17de Januarie 2022, sy 82ste geboortedag herdenk het! Wow!!! 🙌🏻Wees geseë...
23/01/2022

Hartlik geluk aan Oom Peet Schoeman wat op die 17de Januarie 2022, sy 82ste geboortedag herdenk het! Wow!!! 🙌🏻

Wees geseënd na gees, siel en liggaam!

Address

41 Fowler Straat, Hospitaalpark
Bloemfontein
9301

Telephone

+27728799784

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Emmanuel - Park Pinkster Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share