LiefdesKroon

LiefdesKroon Ek is 'n meisie, wat bly op 'n plaas in die Vrystaat, is getroud met 'n boer, en lief is vir Jesus.

Daar is ’n tipe moegheid wat nie van jou liggaam af kom nie.Dit kom van wag.Van hoop wat elke maand weer opgebou moet wo...
24/03/2026

Daar is ’n tipe moegheid wat nie van jou liggaam af kom nie.
Dit kom van wag.

Van hoop wat elke maand weer opgebou moet word.
Van gebede wat nog nie antwoorde het nie.

Wag lyk stil van buite. Maar binne-in is dit vol beweging.

Dis vrae.
Dis hoop.
Dis teleurstelling.
En dan weer hoop.

Ek het besef: wag maak nie net jou tyd langer nie, dit toets jou hart.

Nie of jy sterk genoeg is nie, maar of jy sag kan bly.

Lees die brief hier:

Wanneer hoop begin anders lyk.

04/03/2026
𝗪𝗮𝗻𝗻𝗲𝗲𝗿 𝗵𝗼𝗼𝗽 𝗮𝗻𝗱𝗲𝗿𝘀 𝗯𝗲𝗴𝗶𝗻 𝗹𝘆𝗸.Ek het lank gewag voor ek hierdie skryf.Nie omdat ek nie woorde gehad het nie, maar omdat ...
02/03/2026

𝗪𝗮𝗻𝗻𝗲𝗲𝗿 𝗵𝗼𝗼𝗽 𝗮𝗻𝗱𝗲𝗿𝘀 𝗯𝗲𝗴𝗶𝗻 𝗹𝘆𝗸.
Ek het lank gewag voor ek hierdie skryf.
Nie omdat ek nie woorde gehad het nie, maar omdat die woorde nie meer lig was nie.

Daar is ’n vrou wat vanaand 02:00 wakker lê en Google oor asemhaling, koffie, en angs.

Ek het vir haar geskryf.
Die volle brief is op Substack 🤍

Wanneer hoop anders begin lyk. Ek het lank gewag voor ek hierdie skryf. Nie omdat ek nie woorde gehad het nie, maar omdat die woorde nie meer lig was nie. Daar is ’n vrou wat vanaand 02:00 wakker lê en Google oor asemhaling en koffie en angs.

Address

Nelson Mandela Drive
Bloemfontein

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LiefdesKroon posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to LiefdesKroon:

Share