NG Gemeente Uitsig - Bloemfontein

NG Gemeente Uitsig - Bloemfontein NG Gemeente Uitsig
Bloemfontein

NG GEMEENTE UITSIG - BLOEMFONTEINOns vier vanjaar ons 50ste bestaansjaar!Alle oud- en bestaande lidmate word hiermee har...
22/07/2019

NG GEMEENTE UITSIG - BLOEMFONTEIN

Ons vier vanjaar ons 50ste bestaansjaar!

Alle oud- en bestaande lidmate word hiermee hartlik uitgenooi om deel van dié spesiale geleentheid te wees.

Die program vir die feesvieringe is soos volg:
30 Augustus 2019 – Ete
Plek: NG Gemeente Uitsig: Lapa
Tyd: 18:00
Tema: Trek u beste partytjiedrag in die 60’s-styl aan (opsioneel)
Kaartjies: R100 pp (bring slegs u eie drinkgoed saam)
Kontak asb die kerkkantoor vir kaartjies:
Etriesia Olivier
T: 051-5222763 / 082 340 7426
E: [email protected]

1 September 2019 – Nagmaal
Ons sluit die feesvieringe af met ‘n spesiale kerkdiens en nagmaal om 09:00, wat gelei sal word deur voormalige predikante.

Ons sien baie uit om u te verwelkom.

NS: Indien u enige foto’s van die kerk, geleenthede, lidmate, stories, ens. het, stuur dit asb aan Etriesia Olivier ([email protected]).

13/03/2018

Die storie van klein Gerald Jordaan

21/10/2013
30/09/2013
Gedagtes vir die week
22/09/2013

Gedagtes vir die week

Address

Werdasingel, Uitsig
Bloemfontein
9301

Telephone

+27 51 522 2780

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Uitsig - Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Gemeente Uitsig - Bloemfontein:

Share