NG Gemeente De Bloem

NG Gemeente De Bloem 'n Klein dinamiese gemeente waar almal welkom is en gekenmerk word deur hardwerkende mense wie se hande vir niks verkeerd staan nie.

Ons is ‘n kerkfamilie wat in ons leuse glo: De Bloem vir Christus! Nederduitse Gereformeerde Gemeente De Bloem is 'n klein dinamiese gemeente in 'n noord-oostelike voorstad van Bloemfontein. Twee eredienste word in Afrikaans op Sondae aangebied. Ons gemeente word gekenmerk deur hardwerkende mense wie se hande vir niks verkeerd staan nie.

30/04/2026
Danksy ons nuwe solar kon ons vanoggend erediens hou. Groot genade!!
19/04/2026

Danksy ons nuwe solar kon ons vanoggend erediens hou. Groot genade!!

Heerlik saam ge-eet op Kersdag. Dit was voorwaar n feesmaal!!
25/12/2025

Heerlik saam ge-eet op Kersdag. Dit was voorwaar n feesmaal!!

Sondag 30 November om 9uur vier ons Kerssangdiens. Kom geniet dit saam met ons.
29/11/2025

Sondag 30 November om 9uur vier ons Kerssangdiens. Kom geniet dit saam met ons.

11/10/2025

Address

Andries Pretoriusstreet 83
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente De Bloem posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share