Lewende Woord Bloemfontein

Lewende Woord Bloemfontein Lewende Woord is 'n Vernuwings-gemeente. Christenskap word hier soos in die boek van Handelinge (Hand. 2:4, 2:42-46 & 3:19) uitgeleef. Wat is die voertaal?

Ons beleef die werk van die Heilige Gees op n kragtige manier, en verkondig die boodskap van genade oral! Lewende Woord Bloemfontein is `n vernuwingsgemeente en is deel van Lewende Woord Nasionaal. Ons is gelee in Langenhovenpark, Bloemfontein.Sommige vrae wat mense soms vra:Wat is julle adres?Faan Ferreirastraat 20A (skuins oorkant Pretty Gardens), LangenhovenparkHoe kan ons julle kontak?Kontak o

ns gerus tydens kantoorure (08:00 - 13:00) by 051 451 9999 Wat is julle dienstye? Sondagoggend eredienste en KruisKidz om 09:00 en is beskikbaar op Facebook Live, YouTube of die Living Word Bloemfontein App, Aanddiens 18:00 by Lewende Woord. Afrikaans Het julle `n webblad? Ja, ons webblad is www.lewendewoordbfn.co.za en ons het ook 'n app, Living Word Bloemfontein. Laai gerus die app af op jou Play store of App store! Jy is welkom om daar te gaan rondblaai vir meer inligting oor ons asook aktiwiteite in die gemeente. Watter bedieninge het julle in die gemeente? Ons bedieninge is daarop gefokus om mense toe te rus! Dit sluit die volgende in: `n aktiewe gebedsbediening, kinderkerk (Kruiskidz), tienerbediening (One80), jong volwassenes (YAM), Seniorbediening, Mannebediening (Quest), Vrouebediening, asook selgroepe wat op `n weeklikse basis bymekaar kom regoor die stad. Besoek die Living Word Bloemfontein app vir meer inligting of om te registreer.

//NAGMAAL// Voorsien, Versorg en Versoen.
07/09/2026

//NAGMAAL//
Voorsien, Versorg en Versoen.

Hierdie week by Lewende Woord Bloemfontein!
07/09/2026

Hierdie week by Lewende Woord Bloemfontein!

06/09/2026

Oggenddiens | 06/09/2026 | GELOOF OM ANDERKANT UIT TE KOM

Hy verkwik my siel!

06/09/2026

“GELOOF OM ANDERKANT UIT TE KOM- Hy verkwik my siel!”
Kom geniet die tyd in Sy teenwoordigheid saam met ons! Sien jou 09:00! Blessings, Neville.

Wat 'n voorreg met Stass die afgelope Sondag by Lewende Woord Bloemfontein! HIGH PRAISE, DEEP WORSHIP! Kom kuier saam So...
01/09/2026

Wat 'n voorreg met Stass die afgelope Sondag by Lewende Woord Bloemfontein! HIGH PRAISE, DEEP WORSHIP!

Kom kuier saam Sondae 09:00 by Lewende Woord Bloemfontein.

30/08/2026

// STASS VAN ONBESKAAMD // Kom kuier en aanbid saam! Sien jou 09:00! High praise and deep worship.

KruisMammas bied aan: A DASH OF MOMMY with a sprinkle of wisdom – ’n oggend waar ons saam kuier, leer en sommer net weer...
28/08/2026

KruisMammas bied aan: A DASH OF MOMMY with a sprinkle of wisdom – ’n oggend waar ons saam kuier, leer en sommer net weer ’n bietjie asem skep.

Twee fenominale vroue gaan praktiese raad deel wat jy in jou alledaagse mamma-lewe kan gebruik:

Carmen Maré, ’n arbeidsterapeut, gaan gesels oor jou baba se mylpale en ontwikkeling vanaf geboorte tot 2 jaar.

Die oogkundige Megan Lewis gaan saam met jou ontdek hoe jou kind se oë en brein saamwerk en hoe dit lees, konsentrasie en leer beïnvloed.

12 September 2026 | 09:00
Lewende Woord Bloemfontein
R130 p.p. – sluit ’n ligte ete in
Kaartjies is beskikbaar op https://www.quicket.co.za/events/389742-a-dash-of-mommy/
Navrae: Elizma Kriel by 082 773 4103

28/08/2026

// OGGENDDIENS MET STASS VAN ONBESKAAMD // High Praise, Deep Worship! Lewende Woord nooi jou! Kom kuier en aanbid saam! Sien jou Sondag 09:00!

26/08/2026

KRUISKIDZ FLIEKAAND 2026 — wat ’n aand!
Van die eerste speletjie tot die laaste springmielie – pure plesier!
Dankie aan elkeen wat saam met ons kom kuier het.

Address

20(A) Faan Ferreira Avenue, Spitskop Small Holdings
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lewende Woord Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lewende Woord Bloemfontein:

Shortcuts

Share