Gereformeerde Kerk Bloemfontein Suid

Gereformeerde Kerk Bloemfontein Suid Gereformeerde Kerk Bloemfontein Suid
H/v Walter Sisulu en Lilaclaan, Gardeniapark
Eredienste: 09:30

En hoekom het jy nie kom help nie hê?
25/07/2026

En hoekom het jy nie kom help nie hê?

Ongelooflike ervaring om saam die klompie vleis te werk en verkoop, GK BFN Suid en GK Petersburg
25/07/2026

Ongelooflike ervaring om saam die klompie vleis te werk en verkoop, GK BFN Suid en GK Petersburg

Baie geluk Reinhardt en Franli Hedder met die doop van Klein Elèa. Wat 'n seën en vooreg om deel te wees van die spesial...
06/07/2026

Baie geluk Reinhardt en Franli Hedder met die doop van Klein Elèa. Wat 'n seën en vooreg om deel te wees van die spesiale geleentheid.

Wat ‘n voorreg om deel te kon wees van die doop van 2 verbondskindertjies.Here, waak asseblief oor hierdie klein mensies...
14/06/2026

Wat ‘n voorreg om deel te kon wees van die doop van 2 verbondskindertjies.

Here, waak asseblief oor hierdie klein mensies en raak hulle met liefde aan.
Bewaar en lei hulle elke dag.
Gee hulle ouers die insig om hulle met liefde, vriendelikheid en geloof groot te maak.

Mag hierdie dogtertjies geskenk van God ‘n bron van vreugde wees.

Baie geluk aan Walter en Ilindi Smith, Tian en Claudia Fraser en families.

Heerlike lekker gesinskamp saam geniet aan die begin van Februarie. Die kinders het hulle moeg gespeel. Ons is bevoorreg...
04/03/2026

Heerlike lekker gesinskamp saam geniet aan die begin van Februarie. Die kinders het hulle moeg gespeel. Ons is bevoorreg met so baie kindertjies in ons gemeente.

Dié 5 pragtige jongmense het Sondag belydenis van geloof afgelê. Baie geluk aan Jana, Dandré, HJ, JG, en Nelia.
16/02/2026

Dié 5 pragtige jongmense het Sondag belydenis van geloof afgelê. Baie geluk aan Jana, Dandré, HJ, JG, en Nelia.

Address

H/v Walter Sisulu Wg En Lilaclaan
Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Bloemfontein Suid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Bloemfontein Suid:

Shortcuts

Share