Woodland Hills Gemeenskapskerk

Woodland Hills Gemeenskapskerk By Woodland Hills Gemeenskapskerk is jy welkom net soos jy is. Ons is ’n aktiewe, omgee-gemeenskap wat geloof prakties uitleef.

Kerk is vir ons ’n huis waar ons saam groei en dien tot eer van God se Koninkryk. Hier vind jy ’n aktiewe, omgee-gemeenskap van mense uit Woodland Hills en die omliggende omgewing wat saam leer om geloof prakties uit te leef. Ons glo geloof word sigbaar in liefdevolle dade, oop harte en egte, betekenisvolle verhoudings. Kerk is vir ons nie net ’n plek nie, maar ’n huis waar mense saam groei, dien

en mekaar dra. Alles wat ons doen, vloei uit ’n eenvoudige begeerte: om saam te leef en te dien in diens van God se Koninkryk.

06/09/2026

Ons ondervind 'n tegniese probleem met ons streaming, ongelukkig gaan daar nie vandag 'n aanlyn diens beskikbaar wees nie. God seën steeds vir u! 📖🙌

Afkondigings 06 September 2026 🎙️
04/09/2026

Afkondigings 06 September 2026 🎙️

30/08/2026

Sondag 30 Augustus 2026

Afkondigings 30 Augustus 2026 🎙️
29/08/2026

Afkondigings 30 Augustus 2026 🎙️

Afkondigings 23 Augustus 2026 🎙️
21/08/2026

Afkondigings 23 Augustus 2026 🎙️

Afkondigings 16 Augustus 2026 🎙️
14/08/2026

Afkondigings 16 Augustus 2026 🎙️

09/08/2026

Sondag 09 Augustus 2026

Afkondigings 09 Augustus 2026 🎙️
07/08/2026

Afkondigings 09 Augustus 2026 🎙️

05/08/2026

Berg Sion | Die ewige woonplek van God en die bestemming van elkeen wat aan Hom behoort. In Christus leef ons met die vaste hoop om vir ewig in Sy teenwoordigheid te wees.

Openbaring 14 📖
Hebreërs 12 📖

Sluit hierdie Sondag, 09 Augustus, om 09:00 by ons erediens aan.

04/08/2026

Kry iets lekker en bederf die vroue vir vrouedag.
Diedericks Catering 0767337911

Address

144 Swartwitpens Circle, Woodland Hills Estate
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 09:00 - 12:30
Tuesday 09:00 - 12:30
Wednesday 09:00 - 12:30
Thursday 09:00 - 12:30
Friday 09:00 - 12:30
Sunday 09:00 - 10:30

Telephone

+27514923064

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Woodland Hills Gemeenskapskerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share