Lede in Christus Kerk Bloemfontein

Lede in Christus Kerk Bloemfontein 'n Heilige Gees gedrewe gemeente waar almal welkom is.

Dienstye:
Sondag
09h00 : Kinderkerk
Oggenddiens

17h00 : Aanddiens

Woensdag
09h00 : Vrouebiduur

19h00 : Biduur

Vrydag
18h00 : Generasie in Aksie Jeugbyeenkoms

Saterdag
16h00 : Musiekdepartement

18h00 : Gebedsgroep

Baie geluk aan almal wat julle huweliksherdenkings vier hierdie maand
04/09/2026

Baie geluk aan almal wat julle huweliksherdenkings vier hierdie maand

Baie geluk aan almal wat verjaar.  Mag julle lekker bederf word
04/09/2026

Baie geluk aan almal wat verjaar. Mag julle lekker bederf word

20/08/2026
Baie geluk aan almal wat in Julie verjaar.  Mag julle sommer baie bederf word 🥳🥳
06/07/2026

Baie geluk aan almal wat in Julie verjaar. Mag julle sommer baie bederf word 🥳🥳

30/06/2026

Elke helpende hand maak 'n verskil in die bou van God se Koninkryk🙌

Baie geluk aan 'n baie spesiale vrou met haar verjaarsdag 🥳🥳
25/06/2026

Baie geluk aan 'n baie spesiale vrou met haar verjaarsdag 🥳🥳

Ons is pinkstermense, gered uit genade deur die versoeningsbloed van Jesus Christus 🔥     #2026
25/05/2026

Ons is pinkstermense, gered uit genade deur die versoeningsbloed van Jesus Christus 🔥

#2026

Wanneer ’n gemeente saam aanbid en saam bid, gebeur daar iets kragtigs. 🔥Dankie Here vir elke Pinkster-oomblik en Heilig...
24/05/2026

Wanneer ’n gemeente saam aanbid en saam bid, gebeur daar iets kragtigs. 🔥
Dankie Here vir elke Pinkster-oomblik en Heilige Gees-aanraking.🙌

       ✝️
13/05/2026

✝️

Kom geniet die diens môreaand saam met ons
13/05/2026

Kom geniet die diens môreaand saam met ons

Address

71 Charcot Str, Hospitaalpark
Bloemfontein
1930

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede in Christus Kerk Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lede in Christus Kerk Bloemfontein:

Shortcuts

Share