NG Kerk Berg-en-Dal

NG Kerk Berg-en-Dal Berg-en-Dal is 'n gemeente van die lewende Here in die hartjie van die Vrystaat. Hier in Bloemfontein

Kom *KAMP* saam! 11 - 13 September 2026 Kom ontspan, haalasem, en kuier saam! Kom ontmoet nuwe mense en word saam met on...
20/08/2026

Kom *KAMP* saam!

11 - 13 September 2026

Kom ontspan, haalasem, en kuier saam!
Kom ontmoet nuwe mense en word saam met ons stil by die Here... πŸ“–

Ons kamp saam met ander Jongvolwassenes van oor die Vrystaat... πŸ‘₯πŸ‘₯πŸ‘₯πŸ‘₯

Nooi gerus jou vriende saam! πŸ•οΈ

En RSVP *voor 7 September 2026*... πŸ“…

Jongvolwassenes

Teken solank die datum aan - hier gaan Ε‰ groot fees gevier word!
19/08/2026

Teken solank die datum aan - hier gaan Ε‰ groot fees gevier word!

07/08/2026
21/07/2026

BELYDENISKAMP 2026

Want ons stap in geloof.

21/05/2026

Laudate omnes gentes

Kom prys Hom alle nasies.
Kom sing, kom loof die Heer!
Kom prys Hom alle volke.
Kom sing, kom loof die Heer!

Sing praises, all you peoples,
sing praises to the Lord.
Sing praises all you nations,
sing praises to our God.

Laudate omnes gentes,
laudate Dominum.
Laudate omnes gentes,
laudate Dominum

Mo bokeng tjhaba tsohle,
rorisang Morena;
mo bokeng tjhaba tsohle,
rorisang Morena.

21/05/2026


Moreaand is die laaste aand! Kan jy dit glo?Ons gaan groot partytjie hou. Kom saam!Sien jou 18:00 in die Jeugkamer.     ...
20/05/2026

Moreaand is die laaste aand! Kan jy dit glo?

Ons gaan groot partytjie hou. Kom saam!

Sien jou 18:00 in die Jeugkamer.

20/05/2026

Kom Kinderpinkster saam met ons.
Ons sing, ons leer, en hou partytjie!
Vanaand en moreaand 18:00 in die Jeugkamer.

19/05/2026

Bietjie poppekas vir jou?

"Uit elke stam en nasie, uit elke volk en taal: Saamgebind deur Sy Gees."
18/05/2026

"Uit elke stam en nasie, uit elke volk en taal: Saamgebind deur Sy Gees."

Address

101 Generaal Hertzog Straat
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Berg-en-Dal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share