Agapè Winkel - Klere met 'n storie

Agapè Winkel - Klere met 'n storie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Agapè Winkel - Klere met 'n storie, Religious organisation, 54 Rose Avenue, Wilgehof, Bloemfontein.

26/05/2025
Die spesiale geleentheid is gratis en almal is baie welkom. Bring dus jou familie en vriende en kom geniet die diens saa...
11/02/2025

Die spesiale geleentheid is gratis en almal is baie welkom. Bring dus jou familie en vriende en kom geniet die diens saam met ons!

Bring jou familie en vriende en kom geniet die spesiale diens saam met ons.
27/01/2025

Bring jou familie en vriende en kom geniet die spesiale diens saam met ons.

Dankie aan almal wat ons so getrou ondersteun het deur die jare. Ons waardeer elkeen so baie.
04/09/2024

Dankie aan almal wat ons so getrou ondersteun het deur die jare. Ons waardeer elkeen so baie.

Agapé Gemeente se Grief Share kursus begin Dinsdag 3 September om 18:00. Vir bespreking of navrae skakel Marius Botha by...
22/08/2024

Agapé Gemeente se Grief Share kursus begin Dinsdag 3 September om 18:00. Vir bespreking of navrae skakel Marius Botha by: 082 855 6600. Besoek ook gerus www.agape.co.za vir meer inligting.

Moenie vannaand se Aandmark mis nie. Dit gaan ‘n fees wees. Heerlike kosse en baie stalletjies. Kom kuier saam.
16/08/2024

Moenie vannaand se Aandmark mis nie. Dit gaan ‘n fees wees. Heerlike kosse en baie stalletjies. Kom kuier saam.

Kom kry heerlike kos en kuier lekker saam!
15/08/2024

Kom kry heerlike kos en kuier lekker saam!

Agapé winkel. Kom kyk na al hierdie pragtige klere en vele meer op ons Aandmark, Vrydag 16 Aug. om 17:30. Die winkel sal...
12/08/2024

Agapé winkel. Kom kyk na al hierdie pragtige klere en vele meer op ons Aandmark, Vrydag 16 Aug. om 17:30. Die winkel sal tot 20:00 oop wees. Daar gaan ook heerlike kosse en hope stalletjies wees. Moet dit nie mis nie. Roselaan 54, Wilgehof.

Address

54 Rose Avenue, Wilgehof
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 11:00 - 17:30
Tuesday 11:00 - 17:30
Wednesday 11:00 - 17:30
Thursday 11:00 - 17:00
Friday 11:00 - 17:00

Telephone

+27685101364

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Agapè Winkel - Klere met 'n storie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share