NG Kerk Universitasrif

NG Kerk Universitasrif By Universitasrif gemeente is daar ruimte vir elke individu om met sy/haar talente te kom en sodoende die evangelie van die koninkryk van God te verkondig.

08/08/2026

Groot uitroep vir ons nuutste topaanhangers! 💎 Elsa Pretoruis, Anna-Marie van Rensburg, Joshua Daffue

Maak 'n opmerking om hulle in ons gemeenskap te verwelkom.

02/08/2026
Wat kan ons sien, ervaar en leer uit van Gogh se skilderye? Prof Jan-Albert van den Berg het perspektiewe op die bekende...
02/08/2026

Wat kan ons sien, ervaar en leer uit van Gogh se skilderye? Prof Jan-Albert van den Berg het perspektiewe op die bekende "Starry night" skildery van Van Gogh met die gemeente gedeel. Van Gogh se gunsteling Bybelvers was 2 Kor 6:10 "as bedroefdes, maar altyd blymoedig".

01/08/2026

Almal welkom! Ons drink 'n koppie tee of koffie saam na die tyd.

Vrydagaand Se Noot Vir Noot onder leiding van Johan Stewig, het tot Groot Pret gelei en die kompetisie was omtrent hefti...
27/07/2026

Vrydagaand Se Noot Vir Noot onder leiding van Johan Stewig, het tot Groot Pret gelei en die kompetisie was omtrent heftig. Na die derde uitdun rondte het die finaliste met meening teen mekaar gesing tot groot vermaak van die res van die aanhoorders. Selfs die wat na in die "sensuur" tafel gestuur is, het hulle hul suurlemoen en suurwurms met smaak verorber. Ons gaskunstenaar het ook n Paar finaliste onkant gevang met sy liedjie kombinasie.

Die aand her tot Groot Pret Vir almal gelei

Ons gemeente het 'n heerlike Feesnaweek gehad om die Here dankie te sê vir 40 jaar se genade. NG gemeente Universitasrif...
26/07/2026

Ons gemeente het 'n heerlike Feesnaweek gehad om die Here dankie te sê vir 40 jaar se genade. NG gemeente Universitasrif is 23 Julie 1986 gestig. Vrydagaand het ons heerlik piekniek gehou en musiek speletjies gespeel. Sondagogend was 'n lofprysingsdiens. Die naweek is afgesluit met 'n gesellige gemeente ete.

20/07/2026

Address

8 Hendrik Kotze Crescent
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 12:00
Wednesday 08:00 - 12:00
Thursday 08:00 - 12:00
Sunday 08:00 - 20:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Universitasrif posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Universitasrif:

Share