Kruis Kidz Bloemfontein Page

Kruis Kidz Bloemfontein Page Kinders met ‘n passie vir Jesus! Dat elke kind God se liefde en krag sal ontdek in hul persoonlike verhouding met Jesus sowel as ouer-kind verhouding.

//KRUISKIDZ// Popcorn & Movie Sondag 3 Julie 09:00 @ Lewende Woord
01/07/2022

//KRUISKIDZ// Popcorn & Movie Sondag 3 Julie 09:00 @ Lewende Woord

A NEW CREATION! Die Gees laat saad groei… Bereik jou potensiaal deur die werk van die Gees! Ons sien uit na ‘n wonderlik...
29/05/2022

A NEW CREATION! Die Gees laat saad groei… Bereik jou potensiaal deur die werk van die Gees! Ons sien uit na ‘n wonderlike tyd saam! Die kerk is warm en jou Cappuccino is gereed! Bring die kinders vir Kruiskidz en XFactor! Sien jou 09:00!Cappochino is gereed! Bring die kinders vir Kruiskidz en XFactor! Sien jou 09:00!

A NEW CREATION! Beleef die werk van die Heilige Gees! Ons sien uit na ‘n wonderlike tyd saam! Die kerk is warm en jou Ca...
22/05/2022

A NEW CREATION! Beleef die werk van die Heilige Gees! Ons sien uit na ‘n wonderlike tyd saam! Die kerk is warm en jou Cappuccino is gereed! Bring die kinders vir Kruiskidz en XFactor! Sien jou 09:00! Blessings, Neville

// VAKANTE POS // Lewende Woord Bloemfontein ontvang aansoeke vir posisie van bedieningsleier van die Kinderbediening.De...
18/05/2022

// VAKANTE POS // Lewende Woord Bloemfontein ontvang aansoeke vir posisie van bedieningsleier van die Kinderbediening.Deel asb hierdie advertensie.

A NEW CREATION! Beleef die werk van die Heilige Gees! Ons nuwe reeks begin vanoggend 09:00 by Lewende Woord! Kruiskidz, ...
15/05/2022

A NEW CREATION! Beleef die werk van die Heilige Gees! Ons nuwe reeks begin vanoggend 09:00 by Lewende Woord! Kruiskidz, Xfactor tydens die diens. Bring gerus iemand saam!

SETTING FORTH HIS WONDERFUL DEEDS! “Die vyand se enigste toegang tot jou lewe is deur jou verlore gesag” Lewende Woord s...
01/05/2022

SETTING FORTH HIS WONDERFUL DEEDS! “Die vyand se enigste toegang tot jou lewe is deur jou verlore gesag” Lewende Woord staan reg met jou koffie! Ons sien uit om jou te sien! Blessings, Neville.

// KRUISKIDZ // Sondag 24 April 09:00@ Lewende Woord
22/04/2022

// KRUISKIDZ // Sondag 24 April 09:00@ Lewende Woord

Die kruis en die graf is leeg, Jesus het opgestaan, Sy genade is vir ons die oop deur na die Vader. Sien jou 9:00 by Lew...
17/04/2022

Die kruis en die graf is leeg, Jesus het opgestaan, Sy genade is vir ons die oop deur na die Vader. Sien jou 9:00 by Lewende Woord.

“MY EVANGELIE… en jóu Evangelie” Die evangelie klink heel anders wanneer ons binne-in die storie kom staan! LEWENDE WOOR...
10/04/2022

“MY EVANGELIE… en jóu Evangelie” Die evangelie klink heel anders wanneer ons binne-in die storie kom staan!
LEWENDE WOORD skop vanoggend 09:00 ‘n nuwe GEESLEWE kwartaal af met mening! Kom koffie-en-kuier saam! Kruiskidz, X-Factor wag vir die kinders!

GENADE EN GEREGTIGHEID: Woord-Waarheid vir die lewe wat God in gedagte het! Sien jou 08:00 of 10:00! (Neem kennis: LW se...
27/03/2022

GENADE EN GEREGTIGHEID: Woord-Waarheid vir die lewe wat God in gedagte het! Sien jou 08:00 of 10:00! (Neem kennis: LW se dienste begin vanaf 10 Apr. om 09:00.) Lewende Woord-groete! Neville.

Genade word in oorvloed vir ons gegee, sodat ons dit kan gee sonder om terug te hou. Sien jou vir ons 8uur en 10uur dien...
13/03/2022

Genade word in oorvloed vir ons gegee, sodat ons dit kan gee sonder om terug te hou. Sien jou vir ons 8uur en 10uur diens vanoggend. Blessings!

Address

Recon Park (agter Pretty Gardens), 22 Faan Ferreira Laan, Langenhovenpark
Bloemfontein
9300

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kruis Kidz Bloemfontein Page posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share