02/09/2026
Ons as Heuwelkruiners is ook baie dankbaar vir 'n goeie opkoms na die amptelike opening van Die Snuffelhoekie 2de-handse winkel en klereverkoping by ons gemeente se perseel verlede Vrydag, 28 Augustus. ❤️👗Dankie vir almal wat so hard gewerk het om dit so mooi te laat lyk en gehelp het tydens die verkope.
👉Die winkel sal binnekort met tye deur die week ook oop wees vir verkope. Ons hou julle op hoogte! 😉