03/09/2026
Ons 40 Dae reeks - Om die kampvuur - het afgeskop Sondag, 30 Augustus. ons kinders het lekker "s'mores" gebraai terwyl die res om 'n heerlike koppie koffie gekuier het.
Dankie aan 📸 Ockert Vermeulen dat jy die dag so mooi vasgevang het.