NG Alberton Suid

NG Alberton Suid Alberton Suid is 'n voorstedelike gemeente in Alberton, Gauteng. Alberton Suid is 'n Christusfamilie wat anders leef, en hieraan werk ons aktief.

Ons visie is om 'n plek te wees waar mense tuis kom. Alberton-Suid Kom Tuis!

Hierdie Vrydag is daar ‘n buzzzz by Alberton-SuidAnders kuier Gr6-10 Snack, chat & UnoBelydenis klas (Confessio) movie n...
11/03/2026

Hierdie Vrydag is daar ‘n buzzzz by Alberton-Suid

Anders kuier Gr6-10 Snack, chat & Uno
Belydenis klas (Confessio) movie night
Jonk byeenkoms (matrieks, studente en jong volwassenes) - gesprek oor hoe ons kan voorkom om platsak te leef

10/03/2026
Jy wil nie hierdie misloop nie
08/03/2026

Jy wil nie hierdie misloop nie

Vrydag aand se Wêreld Biddag vir Vroue
07/03/2026

Vrydag aand se Wêreld Biddag vir Vroue

Anders speletjies aand
07/03/2026

Anders speletjies aand

Dankie betuiging Donderdag aan die Icon Vrywilligers wat Vrydae aande help om Anders te bied asook Sondae die lesse aanb...
05/03/2026

Dankie betuiging Donderdag aan die Icon Vrywilligers wat Vrydae aande help om Anders te bied asook Sondae die lesse aanbied vir ons Tieners.

Die voorreg om drie kindertjies vandag by Alberton-Suid te kon doop
01/03/2026

Die voorreg om drie kindertjies vandag by Alberton-Suid te kon doop

Aktief stap vanoggend by Kingskloof
28/02/2026

Aktief stap vanoggend by Kingskloof

Address

34 Phantom Avenue, Raceview
Alberton
1449

Opening Hours

Monday 08:30 - 13:30
Tuesday 08:30 - 13:30
Wednesday 08:30 - 13:30
Thursday 08:30 - 13:30
Friday 08:30 - 13:30
Sunday 08:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Alberton Suid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Alberton Suid:

Share