BETEL NXT

BETEL NXT God is Besig met 'n Nuwe Ding!
'n Nuwe Generasie Onverskrokke Jong Mense is besig om Voorberei en Opgerig te word - Om SY KONINKRYK op die Aarde te verkondig!

God Roep Jou!

Masterchef 24 👨‍🍳🍲🥞
27/02/2024

Masterchef 24 👨‍🍳🍲🥞

27/07/2023
Ons wil hierdie Nasionale Jeug Dag gebruik om n impak te maak in ons dorp. Kom join ons vir ons Jeug Dag Reach hierdie V...
15/06/2023

Ons wil hierdie Nasionale Jeug Dag gebruik om n impak te maak in ons dorp. Kom join ons vir ons Jeug Dag Reach hierdie Vrydag om 9:00am

Jesus se laaste opdrag aan die mens was om dissipels te maak, so hoe presies doen ons dit? Kom vind uit Vrydag aand om 1...
08/06/2023

Jesus se laaste opdrag aan die mens was om dissipels te maak, so hoe presies doen ons dit?
Kom vind uit Vrydag aand om 19:00🔥

Join ons Vrydag hierdie vrydag aand!
31/05/2023

Join ons Vrydag hierdie vrydag aand!

25/05/2023
Vrydag aand gaan amazing wees!
23/05/2023

Vrydag aand gaan amazing wees!

Om die Here te vetrou vat geloof en soms moet ons geloof getoets word. Vinaand het ons ons geloof getoets deur om Jesus ...
19/05/2023

Om die Here te vetrou vat geloof en soms moet ons geloof getoets word. Vinaand het ons ons geloof getoets deur om Jesus te vetrou met ons behoeftes.

Kom sien wat ons beplan het want Vrydag aand kan jy nie mis nie.
17/05/2023

Kom sien wat ons beplan het want Vrydag aand kan jy nie mis nie.

Vrydag aand gaan ons leer Hoe om te bid en ons is so excited om jou die tools te gee sodat jou verhouding met God sal gr...
11/05/2023

Vrydag aand gaan ons leer Hoe om te bid en ons is so excited om jou die tools te gee sodat jou verhouding met God sal groei

Het jy al ooit gewonder hoekom is gebed so belangrik? Of het jy al ooit gewonder wat gebed regtig beteken? Kom leer Vryd...
03/05/2023

Het jy al ooit gewonder hoekom is gebed so belangrik? Of het jy al ooit gewonder wat gebed regtig beteken? Kom leer Vrydag aand uit sodat dit jou lewe kan verander!

Address

Alberton
1449

Opening Hours

Wednesday 18:45 - 20:00
Friday 18:45 - 20:30
Sunday 08:15 - 11:30
17:00 - 19:15

Telephone

+27871600308

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BETEL NXT posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to BETEL NXT:

Share