NHK Alberton-Wes

NHK Alberton-Wes Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Gemeente Alberton-Wes Gemeente van die Nederduitsch Hervomde Kerk van Afrika (NHKA) geleë in Alberton Gauteng.

Deel van Ring van Germiston.

26/05/2025
Paastyd Eredienste.Almal Welkom.
16/04/2025

Paastyd Eredienste.

Almal Welkom.

Kom geniet ń onvergeetlike Kersang Diens saam met ons.Almal is baie Welkom ‼️‼️‼️
25/11/2024

Kom geniet ń onvergeetlike Kersang Diens saam met ons.

Almal is baie Welkom ‼️‼️‼️

17/05/2023

Net 'n kort video van Rudi van Niekerk wat ons gaskunstenaar gaan wees met ons *Herfskuier Saterdag 27 Mei*

Koste is R 120.00 per persoon wat ook sop, brood en sjerrie insluit.

Laat weet asb indien u wil kom saam kuier en nooi ook u familie en vriende.

15/05/2023

Kom ontspan en geniet 'n aand saam ons, Rudi gaan ons vermaak met sy talent en ons kan rond staan op die maat van musiek of net heerlik kuier, hoop om jou daar te sien.

Bespreek jou kaartjie by Ds Harmse 082 493 6715

24/04/2023

Kuier !!!!! saam met Rudi Van Niekerk

27 Mei 2023

Hou die datum oop.

Meer inligting volg.

20/03/2023
Ondersteun asb ons fondsinsamelings projek.Nooi jou vriende en familie en maak dit 'n onvergeetlike kuier.  Hoop ons sie...
03/02/2023

Ondersteun asb ons fondsinsamelings projek.
Nooi jou vriende en familie en maak dit 'n onvergeetlike kuier. Hoop ons sien jou daar ❗❗❗❗💃💃💃

Address

H/V Camborne & Telawarren Strate, New Redruth
Alberton
1449

Opening Hours

08:30 - 10:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NHK Alberton-Wes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share