Lemé Potgieter Faith Over Fear

Lemé Potgieter Faith Over Fear Hi everyone, My name is Lemé Potgieter and I'm fighting Neuroblastoma Cancer🎗

Faith over Fear Warriors🎗Hierdie page was vir 'n lang ruk buite werking omdat ons gesukkel het om in te log🥴Maa...
06/08/2025

Faith over Fear Warriors🎗

Hierdie page was vir 'n lang ruk buite werking omdat ons gesukkel het om in te log🥴

Maar vanoggend so op Lemétjie se 4de Verjaarsdag is ons terug aanlyn🎉

Lemé is vandag 4 volle jaartjies oud🎉 Die dogtertjie wat op 4 maande gediagnoseer is met Neuroblastoma is vandag 4 JAAR OUD❤️❤️

Dit gaan so goed met die Potgieter gesin❤️

Lemé is steeds kanker vry en gesond, ons kan nie genoeg dankie sê vir Here dat hy haar 'n lopende wonderwerk gemaak het nie🎉

Geluk met jou verjaarsdag ons Warrior, ons is so lief vir die mooiste klein dogtertjie wat jy in gegroei het.❤️🎉

To all our Faith over fear warriors, we're still running the teddy bear drive for the rest of August🙌Please note that ne...
26/08/2024

To all our Faith over fear warriors, we're still running the teddy bear drive for the rest of August🙌

Please note that new teddy bears will go to Cupcakes 4 Kids with Cancer. We cannot risk the smallest germ to reach our cancer kids unfortunately.

But don't fear! All used teddy bears will go to another great foundation The Teddy Bear Foundation South Africa as recommended by Cupcakes of hope❤️

Please contact me if you have teddy bears to donate to both our causes💪

Baie geluk met jou 3de verjaarsdag Lemétjie❤️In jou 3 jaar op aarde het jy al soveel oorwin, jy is regtig 'n inspirasie ...
06/08/2024

Baie geluk met jou 3de verjaarsdag Lemétjie❤️

In jou 3 jaar op aarde het jy al soveel oorwin, jy is regtig 'n inspirasie vir ons almal.🎉

Ons hoop jy geniet jou verjaarsdag en dat Liewe Jesus jou nog baaaaie lank vir ons spaar.

Ons is baie lief vir jou🎉🎉🎉



Lemétjie word 3🎉ONS BENODIG JOU HULP🎗🐻Ons wil hierdie jaar graag iets terug gee aan die kanker gemeenskap🎗🐻Ons is opsoek...
28/07/2024

Lemétjie word 3🎉

ONS BENODIG JOU HULP🎗🐻

Ons wil hierdie jaar graag iets terug gee aan die kanker gemeenskap🎗🐻

Ons is opsoek na TEDDIES!!🐻

Enige teddies, enige kondisie, enige soort wat net rond staan.🎗🐻

Ons sal kom haal, reel vir koerier of aflaai punt reel🎗🐻

Asb help ons om die kindertjies met kanker se tyd in die hospitale net bietjie meer draaglik te kan maak.🎗🐻

Indien jy kan help met hierdie Teddy Bear Drive inbox ons asb🎗🐻

Indien jy nie kan help met 'n teddy nie asb share hierdie post so ver as moontlik🎗🐻

Maroela Media
Springs Advertiser
Vaalweekblad

Lemétjie gaan die 3de Julie weer vir haar opvolg MRI❤️Ons is so geseënd met 'n gelukkige 3 jarige dogtertjie🤩Ons laatwee...
26/06/2024

Lemétjie gaan die 3de Julie weer vir haar opvolg MRI❤️

Ons is so geseënd met 'n gelukkige 3 jarige dogtertjie🤩

Ons laatweet almal hoe dit gegaan het maar ons is steeds Kanker vry en kan nie genoeg dankie sê nie🎀



Wow what an amazing day!!Thank you so much Hargreaves Services S.A - Pty Ltd for sponsoring a 100 complete toiletry bags...
30/05/2024

Wow what an amazing day!!

Thank you so much Hargreaves Services S.A - Pty Ltd for sponsoring a 100 complete toiletry bags to the Cupcakes 4 Kids with Cancer initiative🥹.

Thank you for your ongoing support to Cupcakes of Hope and Lemé Potgieter Faith Over Fear.

You've been a big part of Lemé's journey, we do appreciate your contribution.

Thank you for doing business with a heart💛



Faith over Fear Warriors💛Ek is seker 'n paar van julle sal kan help met hierdie!Cupcakes 4 Kids with Cancer benodig gebr...
30/04/2024

Faith over Fear Warriors💛

Ek is seker 'n paar van julle sal kan help met hierdie!

Cupcakes 4 Kids with Cancer benodig gebreide of gehekelde items vir die winter. Cupcakes of Hope was nog altyd daar met Lemé se kanker battle soms finansieel en soms emotioneel. Ons wil terug gee.

Die kindertjies moet warm gehou word deur hulle kanker stryd. Asb die wat MAGIC met hulle hande kan doen help asb die amazing organisasie.

Hulle benodig ook toiletries soos aangedui op die foto's hier onder💛




Mamma Simoné se Tannie deel haar Kanker journey🩷Wees asb deel van hierdie wonderlike dames oggend oor borskanker🩷Simone ...
29/04/2024

Mamma Simoné se Tannie deel haar Kanker journey🩷

Wees asb deel van hierdie wonderlike dames oggend oor borskanker🩷

Simone Potgieter


Boodskap van Mamma: Lemé se Kanker opvolg toetse asook RSV.Vandag Gaan ek op my knee en se Dankie Jesus Vir hierdie dogt...
18/04/2024

Boodskap van Mamma: Lemé se Kanker opvolg toetse asook RSV.

Vandag Gaan ek op my knee en se Dankie Jesus Vir hierdie dogterQi. Haar bloed toetse het terug gekom en haar NSE is van 21 af na 16 en ek wil uit my vel spring sy is gesond.

Dankie Jesus dat die dogterQi so n Groot voorbeelde Vir Baie van ons Groot mense is. ❤️ Dankie Jesus dat U ons geseen het met die lyfie. ❤️ Ek en Pappa wil Dankie se aan elk een se boodskappe en oproeppe. Ons is nederig en opreg dankbaar Vir julle.

Die toetse is die beste verjaarsdag geskenk wat hierdie Mamma voor kon vra. Dankie Vir Elke een wat n rol in ons lewe speel. En ons so ondersteun daar is Baie min wat verstaan wat deur ons Harte Gaan. Dit is soms moeilik en alles is soms teveel maar Vir die wat by ons staan Wil ons vandag Dankie se. As jy nog nie die Kanker pad met jou kind Gestap het nie sal jy nie verstaan hoe Baie ups and downs daar is nie n gewone verkoue laat Jou hart vinnig klop of as sy dalk net iets byte gewoon doen wonder mens altyd

Maar vandag gaan hierdie Mamma op haar knee Vir hierdie dogterQi ❤️🌸

Lemétjie het RSV😔Ongelukkig het sy nog nie haar RSV enting gehad nie agv die Chemo behandeling. Sussie is baie siek hou ...
17/04/2024

Lemétjie het RSV😔

Ongelukkig het sy nog nie haar RSV enting gehad nie agv die Chemo behandeling. Sussie is baie siek hou asb aan vir haar bid❤️

Address

Alberton

Telephone

+27826096423

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lemé Potgieter Faith Over Fear posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lemé Potgieter Faith Over Fear:

Share