Jesus Cares Ministry

Jesus Cares Ministry Jesus Cares Ministry is a ministry group of AFM New Life Church [Worcester].

Our fundamental calling is to be instrumental in spreading and proclaiming the everlasting gospel of our Lord Jesus Christ.

      AGS Nuwe Lewe Worcester Truly a blessed day spent with inspiring women🌻🌷💐 The Lord revealed the tender and courage...
29/08/2026

AGS Nuwe Lewe Worcester Truly a blessed day spent with inspiring women🌻🌷💐 The Lord revealed the tender and courageous hearts of Rawsonville's women. We made new friends and partners in Christ! Each bearing a powerful testimony of perseverance and resilience✝️🙏🏽🙏🏽🙏🏽

    AGS Nuwe Lewe Worcester What an amazing and blessed day!!! Restoring identity, integrity and self-worth!!! Walking t...
29/08/2026

AGS Nuwe Lewe Worcester What an amazing and blessed day!!! Restoring identity, integrity and self-worth!!! Walking together towards love and healing🧡💚🩵

🌸HANDSAKKE VAN HOOP 🌸Agter elke handsak is daar ’n vrou met ’n storie. ’n Vrou wat dalk stilweg swaarkry, moeg is, of ne...
21/08/2026

🌸HANDSAKKE VAN HOOP 🌸

Agter elke handsak is daar ’n vrou met ’n storie. ’n Vrou wat dalk stilweg swaarkry, moeg is, of net nodig het om te weet dat iemand omgee. 🌸

Ons wil met elke handsak vir haar sê:
“Jy is gesien. Jy is geliefd. Jy is waardevol. God het jou nie vergeet nie.” 🙏

Elke handsak word met liefde gepak, oor gebid en geseën. Ons benodig nog hulp om al 50 handsakke te voltooi.

💜Help ons om nie net ’n handsak te vul nie, maar om ’n vrou se hart met hoop te vul.
Elke skenking, groot of klein, kan iemand se dag verander.
Kom ons plaas hoop in haar hande. 🤍

🌸 KERRIE & RYS FONDSINSAMELING 🍛Ondersteun ons Vrouedag-uitreik deur 'n heerlike bakkie kerrie en rys te bestel vir sleg...
24/07/2026

🌸 KERRIE & RYS FONDSINSAMELING 🍛

Ondersteun ons Vrouedag-uitreik deur 'n heerlike bakkie kerrie en rys te bestel vir slegs R45.00.

📅 Datums: • 31 Julie • 7 Augustus • 14 Augustus • 21 Augustus

Ons neem bestellings by besighede en berei elke bestelling vars voor.

Elke bakkie wat jy koop, help ons om hoop, liefde en waardigheid na vroue in ons gemeenskap te bring.

💜 Plaas jou bestelling vandag en maak saam met ons 'n verskil!

14/07/2026

Rejoice in the Lord always, and again I say rejoice!!! His joy is our strength💚🧡🩵⚔️✝️

      ✝️Ons staan voor die Here met vreugde in ons harte. Die Here verklaar: “Almal wat dors het, kom na die waters; en ...
12/07/2026

✝️Ons staan voor die Here met vreugde in ons harte. Die Here verklaar: “Almal wat dors het, kom na die waters; en wie geen geld het nie, kom, koop en eet; ja, kom, koop sonder geld…Neig julle oor en kom na My toe, luister, en julle siel sal lewe” Ja, die Here se Hand het in Rawsonville kragtig beweeg. Opregte waardering en dank vir almal se volharde gebede en ondersteuning. Ons spreek die liefde en die vrede vd Here oor almal se lewens. Ons lig ons hande tot ons hemelse Vader – aan Hom kom toe al die eer, al die lof en al die prys!!!🙏🏽🙏🏽🔥🔥🔥

Goeie môre Vriende🧡 Maak asseblief 'n merkie op u weeks plan. Ons is oppad na Rawsonville!!! Ons vertrou die Here vir 'n...
07/07/2026

Goeie môre Vriende🧡 Maak asseblief 'n merkie op u weeks plan. Ons is oppad na Rawsonville!!! Ons vertrou die Here vir 'n kragtige werk✝️ Ons God bly getrou!!! Bid asb. saam met ons vir redding en genesing!!! Here help ons om U liefde tasbaar te verteenwoordig - 1Joh.4:7-12🙏🏽🙏🏽🔥

    🧡💚🩵The joy of the Lord is indeed our strength!!! It was such a blessing to visit Awendsrus Home. We experienced God'...
21/06/2026

🧡💚🩵The joy of the Lord is indeed our strength!!! It was such a blessing to visit Awendsrus Home. We experienced God's presence in every laughter and joyous moment. Thank you for everyone's contributions, your prayers and support. All praises to our Heavenly Father🙏🏽🙏🏽🔥🔥

🌸 RAWSONVILLE VROUEDAG UITREIK 2026 🌸Liewe familie, vriende en gemeenskap ❤️Op 29 Augustus 2026 wil ons as Jesus Cares M...
19/06/2026

🌸 RAWSONVILLE VROUEDAG UITREIK 2026 🌸

Liewe familie, vriende en gemeenskap ❤️

Op 29 Augustus 2026 wil ons as Jesus Cares Ministry die vroue van Rawsonville bederf, bemoedig en herinner dat hulle geliefd, waardevol en nie alleen is nie.

Ons is besig om spesiale handsakke saam te stel vir vroue en swanger mammas in ons gemeenskap. Elke handsak sal gevul word met praktiese items, bemoedigende boodskappe en baie liefde.

Ons vra nederig vir skenkings en donasies van enige van die items op die advertensie. Geen bydrae is te klein nie. Selfs een item kan help om iemand se dag op te helder en vir haar te wys dat iemand omgee.

💕 Jy kan ook help deur: • Items te skenk • 'n Handsak te borg • Finansiële bydraes te maak • Vir die projek te bid • Die advertensie te deel

Ons glo dat klein gebare van liefde groot verskille maak.

"Laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons die oes insamel as ons nie verslap nie." – Galasiërs 6:9

Dankie dat jy saam met ons 'n verskil maak in die lewens van vroue in Rawsonville. 🌷
Met liefde 💗 Jesus Cares Ministry 💗 Rawsonville Vrouedag Uitreik 2026

🌸💕

Ons sien uit na ons beplande besoek aan Awendsrus Ouetehuis. Elke besoek is werklik 'n wonderlike & kosbare ondervinding...
04/06/2026

Ons sien uit na ons beplande besoek aan Awendsrus Ouetehuis. Elke besoek is werklik 'n wonderlike & kosbare ondervinding! Kom ons hou hande in voorbidding-dat die Here elke bejaarde ryklik sal omvou met hemelse warmte en liefde✝️💚🙏🏽🙏🏽

Address

Worcester

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jesus Cares Ministry posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share