NG Kerk Wellington Noord - Wellington Noord Geloofsgemeenskap

NG Kerk Wellington Noord - Wellington Noord Geloofsgemeenskap Wellington-Noord is 'n dinamiese gemeente wat daarna streef om die Here voluit en met oorgawe te dien!

15/09/2026
15/09/2026
13/09/2026
Vanoggend kom ons as geloofsgemeenskap saam om Nagmaal te vier — rondom die tafel waar ons weer herinner word aan God se...
13/09/2026

Vanoggend kom ons as geloofsgemeenskap saam om Nagmaal te vier — rondom die tafel waar ons weer herinner word aan God se genade, liefde en trou.

Saam met ons 40 Dae-reeks: Groei, word ons herinner dat ware groei begin wanneer ons diep in Christus gewortel is.

Mag ons geloof verdiep, ons liefde sterker word en ons lewens al hoe meer die vrug dra van ’n lewe saam met Hom.

40 DAE 2026 // Waardes van gesonde gelowiges - GROEI - Boodskap 5Johan Crous13 September 2026SKRIFLESINGGenesis 25:28-34...
13/09/2026

40 DAE 2026 // Waardes van gesonde gelowiges - GROEI - Boodskap 5

Johan Crous
13 September 2026

SKRIFLESING
Genesis 25:28-34
Genesis 27:14-19
Genesis 35:27-29
Filippense 1:9-11

GEE
Indien hierdie bediening vir jou iets beteken en jy graag sou wou bydra tot die voortbestaan van hierdie aanlyn boodskappe, sê ons dankie dat jy bereid is om te gee wat ook al jy op jou hart voel om te gee. Skandeer die Zapper kode aan die einde van die diens of doen 'n oorplasing via jou bank toepassing na:

Wellington-Oos
NG Kerk Wellington Oos
ABSA - Wellington
Tjek: 430-580-116

NG Wellington-Noord
NG Kerk Wellington Noord
ABSA - Wellington
Tjek: 430-580-019

Wellington Moederkerk
NG Kerk Wellington
ABSA - Wellington
Tjek: 430-580-000

SKAKEL

40 DAE 2026 // Waardes van gesonde gelowiges - GROEI - Boodskap 5....

12/09/2026
11/09/2026

’n Paar dae gelede ry ek en my seuntjie verby ’n informele nedersetting. Hy sit stil en kyk na die sinkplate, die houtstrukture en die smal voetpaadjies

𝐁𝐀𝐒𝐀𝐀𝐑 𝟐𝟎𝟐𝟔 | 𝐁𝐀𝐈𝐄 𝐃𝐀𝐍𝐊𝐈𝐄!
08/09/2026

𝐁𝐀𝐒𝐀𝐀𝐑 𝟐𝟎𝟐𝟔 | 𝐁𝐀𝐈𝐄 𝐃𝐀𝐍𝐊𝐈𝐄!

Address

MacCronestraat 11
Wellington
7655

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Wellington Noord - Wellington Noord Geloofsgemeenskap posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Wellington Noord - Wellington Noord Geloofsgemeenskap:

Shortcuts

Share