Wellington Moederkerk

Wellington Moederkerk Om dankbaar, soos 'n moeder, vanuit Jesus se liefde, sy dorp se mense te versorg en te versterk.

40 DAE 2026 // Waardes van gesonde gelowiges - GROEI - Boodskap 5Johan Crous13 September 2026SKRIFLESINGGenesis 25:28-34...
11/09/2026

40 DAE 2026 // Waardes van gesonde gelowiges - GROEI - Boodskap 5

Johan Crous
13 September 2026

SKRIFLESING
Genesis 25:28-34
Genesis 27:14-19
Genesis 35:27-29
Filippense 1:9-11

SKAKEL
https://youtu.be/t68JK5bvtbI?si=1W6tanTlZmpd_LPA

Dit was wonderlike oomblikke om die kinders van ons dorp meer te vertel van die besondere Wellington storie waarvan hull...
09/09/2026

Dit was wonderlike oomblikke om die kinders van ons dorp meer te vertel van die besondere Wellington storie waarvan hulle deel is en aan voort skryf. Dankie Hugenote Laerskool/Huguenot Primary School Wellington vir jul besoek en Ds Francois Maritz wat die stories lewend gemaak het.

40 DAE 2026 // Waardes van gesonde gelowiges - GESTUUR - Boodskap 4Francois Maritz6 September 2026SKRIFLESINGHandelinge ...
04/09/2026

40 DAE 2026 // Waardes van gesonde gelowiges - GESTUUR - Boodskap 4

Francois Maritz
6 September 2026

SKRIFLESING
Handelinge 16:11-15; 40

SKAKEL
https://youtu.be/sViXSkmQzAs

40 DAE 2026 // Waardes van gesonde gelowiges - GEHOORSAAM - Boodskap 3Lisa van der Merwe30 Augustus 2026SKRIFLESINGGenes...
28/08/2026

40 DAE 2026 // Waardes van gesonde gelowiges - GEHOORSAAM - Boodskap 3

Lisa van der Merwe
30 Augustus 2026

SKRIFLESING
Genesis 12:1-4
Genesis 22:1-3
2 Korintiërs 5:14-15
Lukas 19:1-10

SKAKEL
In comments

40 DAE // Waardes van gesonde gelowiges - GEHOORSAAM  Groepbespreking.Ons groepsbespreking video van week 3 is uit.Ons f...
24/08/2026

40 DAE // Waardes van gesonde gelowiges - GEHOORSAAM Groepbespreking.

Ons groepsbespreking video van week 3 is uit.

Ons fokus hiérdie week op die waarde van GEHOORSAAMHEID. Lees gerus in deur die teksgedeeltes van die week.

Mag jou tyd saam van bespreking en oordenking met ander gelowiges jou eie gehoorsaamheid help kweek en laat groei.

Mooiloop!

SKAKEL
In comments

40 DAE 2026 // Waardes van gesonde gelowiges - GETUIG - Boodskap 2Francois Human23 Augustus 2026 SKRIFLESINGRomeine 1:16...
21/08/2026

40 DAE 2026 // Waardes van gesonde gelowiges - GETUIG - Boodskap 2

Francois Human
23 Augustus 2026

SKRIFLESING
Romeine 1:16-17
Handelinge 22:3-11, 14-15
Handelinge 28:30-31

SKAKEL
In comments

40 DAE KAPEL - DIENSIndien jy behoefte het aan 'n spesiale stilword oomblik tydens jou week, nooi ons jou graag om Sonda...
20/08/2026

40 DAE KAPEL - DIENS

Indien jy behoefte het aan 'n spesiale stilword oomblik tydens jou week, nooi ons jou graag om Sondae 17h30 aanbte sluit by ons 40 Dae Kapel-diens by Andrew Murray Centre for Spirituality

40 DAE // Waardes van gesonde gelowiges - GETUIG -  Groepbespreking.Ons groepsbespreking video van week 2 is uit. Ons fo...
16/08/2026

40 DAE // Waardes van gesonde gelowiges - GETUIG - Groepbespreking.

Ons groepsbespreking video van week 2 is uit.

Ons fokus hiérdie week op die waarde van GETUIG. Lees gerus in diepte deur die teksgedeeltes van die week.

Mag jou tyd saam van bespreking en oordenking met ander gelowiges jou eie getuienis help vorm.

Mooiloop!

SKAKEL
In comments

40 DAE 2026 // Waardes van gesonde gelowiges - Boodskap 1Dawie Theron16 Augustus 2026 SKRIFLESINGGenesis 1:26-28 Matteus...
14/08/2026

40 DAE 2026 // Waardes van gesonde gelowiges - Boodskap 1

Dawie Theron
16 Augustus 2026

SKRIFLESING
Genesis 1:26-28
Matteus 6:33
Kolossense 3:2

SKAKEL
https://youtu.be/6Mdcyzpnh1s

40 Dae 20266 Waardes vir Gesonde Gelowiges Ons begin vandag met WEEK 1 vir die 40 Dae.Hoe werk dit?* Jy kry 'n boekie by...
09/08/2026

40 Dae 2026
6 Waardes vir Gesonde Gelowiges

Ons begin vandag met WEEK 1 vir die 40 Dae.

Hoe werk dit?

* Jy kry 'n boekie by die kerkkantoor wat bedoel is om as reisjoernaal gebruik te word. Die boekie bevat die tekste van die week, besprekingsvrae en ruimte om notes te maak. Jy kan ook die boekie digitaal aanvrae.

* Skakel in by 'n kleingroep indien vir jou moontlik.

* Die volgende groepe is oop ruimtes waartydens jy vir die 6 weke kan inslakel:
-17:30 Sondae by AMSS meditatiewe nadenke oor die tema en teks van die week.
-10:00 Dinsdae by AMSS meditatiewe nadenke oor die tema en teks van die week.
-09:30 Woensdae kerk konsistorie
-10:00 Woensdae Silwerkruin
-18:30 Donderdae kerksaal

* Op Sondae rondom 12 uur stel ons 'n besprekingsvideo vry wat jy kan kyk om die week se tema in te lei. Ons stuur saam met dit ook 'n dokument uit wat *families* kan gebruik.

* Op Sondae kom die gemeente saam by die erediens om te vier wat ons in die week by God en mekaar gehoor het.

Ons gebed is dat hierdie vir ons as gemeenskap 'n tyd van geloofsverdieping sal wees.

"Here, maak oop ons ore sodat ons U kan hoor.
Maak oop ons oë dat ons U kan sien.
Maak oop ons harte dat ons U kan ontvang.
U Woord is betroubaar en U Woord is waar.
Hier wag ons op U, Heer, om U te onmoet"

Address

Wellington

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 10:30

Telephone

+27218731561

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wellington Moederkerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Wellington Moederkerk:

Shortcuts

Share