LEEFkerk

LEEFkerk 'n Viering van regte lewens saam met 'n lewende God.

Hoe gebruik jy jou tyd?Sondag aand gesels ons saam oor hoe jy die tyd kan gebruik wat vir jou geskenk word. TikTok? Chat...
09/06/2023

Hoe gebruik jy jou tyd?

Sondag aand gesels ons saam oor hoe jy die tyd kan gebruik wat vir jou geskenk word. TikTok? ChatsBou? Insta? TV? BybelLees?

Wysheid en Wyn. Hierdie Woensdag by die Bôrdienghuis om 19:00. Ons gaan van vreemdeling na kennis na maat, saam. Kom gen...
05/06/2023

Wysheid en Wyn. Hierdie Woensdag by die Bôrdienghuis om 19:00. Ons gaan van vreemdeling na kennis na maat, saam. Kom geniet n wyntjie en deel in die wysheid. Bespreek by Francois.

Is jy moeg, want jy is net só besig? Kom ervaar die alternatief hierdie Sondag aand by LEEFkerk.
02/06/2023

Is jy moeg, want jy is net só besig?

Kom ervaar die alternatief hierdie Sondag aand by LEEFkerk.

Hoe bou ons brûe na mekaar toe?Hoe bou ons brue tussen mekaar, al sit ons aan verskillende kante van die revier? En sien...
12/05/2023

Hoe bou ons brûe na mekaar toe?

Hoe bou ons brue tussen mekaar, al sit ons aan verskillende kante van die revier? En sien ons verskillende perspektiewe raak?

Kom ervaar, Sondag aand 19:00 by LEEFkerk.

Kom ervaar.Hoe maak ons besluite?Sondag aand 19:00
03/05/2023

Kom ervaar.

Hoe maak ons besluite?

Sondag aand 19:00

Wie is ons? Kom deel in die wysheid en in die wyn. Nou Woensdag aand om 19:00 by die
02/05/2023

Wie is ons? Kom deel in die wysheid en in die wyn. Nou Woensdag aand om 19:00 by die

“Water Walking” Geloof. Waar kruis jou drome en God se plan?Hierdie Sondag aand om 19:00 by LEEFkerk raak ons persoonlik...
17/04/2023

“Water Walking” Geloof.

Waar kruis jou drome en God se plan?

Hierdie Sondag aand om 19:00 by LEEFkerk raak ons persoonlik.

Is daar storms in jou lewe wat jou omgooi?Kom gesels saam oor hoe ons onweer in ons lewe kan weerstaan?
16/04/2023

Is daar storms in jou lewe wat jou omgooi?
Kom gesels saam oor hoe ons onweer in ons lewe kan weerstaan?

16/04/2023
Wysheid en WynJy word gevra om n maatskappy van 700 mense te bestuur, maar jou salaris reflekteer nie die van bekende CE...
30/03/2023

Wysheid en Wyn

Jy word gevra om n maatskappy van 700 mense te bestuur, maar jou salaris reflekteer nie die van bekende CEO’s nie…

Hoekom doen jy dit?

Kom vind uit, wie, wat, waar, en hoekom…

Woensdag, 5 April, by die Bordinghuis, teen R50pp.

Het jy al ooit gewonder waar die gewoonte vandaan kom om n glasie te klink en n heildronk in te stel? Sondag aand gesels...
30/03/2023

Het jy al ooit gewonder waar die gewoonte vandaan kom om n glasie te klink en n heildronk in te stel? Sondag aand gesels ons oor ons prestasie(s), of nie…

Kom deel in die ervaring.

Address

11 Kerk Street
Wellington
7655

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LEEFkerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to LEEFkerk:

Share