Andrew Murray Centre for Spirituality

Andrew Murray Centre for Spirituality The Andrew Murray Centre for Spirituality is a community of silence, solitude and prayer.

You are invited to join this community of rest where we discover our roots in Christ.

01/06/2026
VERTOEF. Stop. Wag. Bly. Kuier. Wees hier. Vertoef is verskillende dinge vir verskillende mense. Een ding het ons egter ...
29/05/2026

VERTOEF. Stop. Wag. Bly. Kuier. Wees hier.

Vertoef is verskillende dinge vir verskillende mense. Een ding het ons egter in gemeen: ons het almal nodig om soms net te vertoef. Ons het almal behoefte daaraan. Hoe sien ons nie uit na ‘n vakansie nie! God vertoef ook graag. By mense! Gaan kyk maar hoeveel keer ons in die Ou Testament lees van God wat na sy mense toe kom; kom kuier; kom gesels; kom wees. In die Nuwe Testament kry vertoef ‘n liggaam. ‘n Menslike liggaam. Jesus.

Die behoefte aan vertoef groei uit die ingeskape diep begeerte aan gemeenskap. Saam wees. Naby wees. God dra hierdie begeerte in sy hart en ons, sy beeld, dra hierdie begeerte in ons hart. Dit is net hoe ons is...en hoe God is.

Nou nooi ons jou in jou eie hart in en in God se hart in: kom ons VERTOEF saam by God en kyk wat gebeur!

31/03/2026

Kom kyk gerus na ons LYDENSTYD kunsuitstalling!

31 Maart 07:00-18:00
01 April 07:00-18:00
02 April 07:00-12:00

✝️

12/03/2026

Sit solank hierdie datum opsy vir ons Vrouelidmate Retraite van 2026 by die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit. Ons plaas einde Junie inskrywingsvorms.

Kontak gerus vir Coaching and Counselling - Andri Eloff indien jy navrae het of wil bespreek.
26/02/2026

Kontak gerus vir Coaching and Counselling - Andri Eloff indien jy navrae het of wil bespreek.

Address

Jan Van Riebeeck Street 15B
Wellington
7654

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Andrew Murray Centre for Spirituality posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Andrew Murray Centre for Spirituality:

Share