08/09/2026
As deel van ons reeks 'Asemhaalruimte' het ons Sondag gesels oor Finansies en Vrede. Ons het verwys na Josef se afhanklikheid, wat 'n seën vir baie was.
Vir meer: https://www.ngv.co.za/preke/erediens-6-september-2026/