11/03/2026
Dit was ‘n voorreg om gister by Riek van Rensburg te kon kuier. Ons gesels oor musiek, kerksake en oor sy jare as argivaris van ons Kerk vir 34 jaar aaneen. Gemeente Pierneef GLO dra jou in hul gebede aan die Here op en bid saam vir die uitdagings waarmee jy nou te kampe het.