NG Rietfontein-Suid

NG Rietfontein-Suid Gemeente Visie: Ons gee om! Deur Christus-liefde gee ons vir almal om!

Dagboek solank die datum!๐ŸŽ‰
18/08/2026

Dagboek solank die datum!๐ŸŽ‰

Ons kort nog 4 gasvrouens vir ons Damestee ๐ŸŽ€ Daar is ook nog sitplekke beskikbaar ๐ŸŽ€ Kom vier jou unieke en spesiale vrou...
09/07/2026

Ons kort nog 4 gasvrouens vir ons Damestee ๐ŸŽ€ Daar is ook nog sitplekke beskikbaar ๐ŸŽ€ Kom vier jou unieke en spesiale vrouwees saam met ons! Vir bespreking of meer besonderhede, kontak Talita Fourie by 076 107 9988 ๐ŸŒท

รlle dames baie welkom! ๐ŸŒท๐ŸŒป๐ŸŒท
22/06/2026

รlle dames baie welkom! ๐ŸŒท๐ŸŒป๐ŸŒท

Onthou van ons spesiale Pinkster reeks wat vanaand begin!โœ๏ธ
18/05/2026

Onthou van ons spesiale Pinkster reeks wat vanaand begin!โœ๏ธ

Ondersteun asseblief hierdie konsert ten bate van die Nasionale Raad vir Persone met Gestremdhede โœ๏ธ Jou ondersteuning s...
09/05/2026

Ondersteun asseblief hierdie konsert ten bate van die Nasionale Raad vir Persone met Gestremdhede โœ๏ธ Jou ondersteuning sal 'n groot verskil maak!

'n Spesiale Pinkster-reis saam met Dr Pierre Engelbrecht van Ekerk! Almal baie welkom!
04/05/2026

'n Spesiale Pinkster-reis saam met Dr Pierre Engelbrecht van Ekerk! Almal baie welkom!

29/04/2026
PREEKREEKS - DEEL 6โœ๏ธ
06/04/2026

PREEKREEKS - DEEL 6โœ๏ธ

Lewendige uitsending van die oggend-erediens op Sondag 15 Maart 2026.Die diens is gelei deur ds. Petro Jonker.Tema van die preek: Geseรซnd is die wat rein van...

PREEKREEKS - DEEL 5โœ๏ธ
06/04/2026

PREEKREEKS - DEEL 5โœ๏ธ

Lewendige uitsending van die oggend-erediens op Sondag 8 Maart 2026.Die diens is gelei deur ds. Petro Jonker.Tema van die preek: Leef met 'n sagte hart..Skri...

PREEKREEKS - DEEL 4โœ๏ธ
06/04/2026

PREEKREEKS - DEEL 4โœ๏ธ

Lewendige uitsending van die oggend-erediens op Sondag 1 Maart 2026.Die diens is gelei deur ds. Petro Jonker.Tema van die preek: Leef met 'n sagte hart..Skri...

Address

615 16th Avenue
Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 12:00
Sunday 08:00 - 10:00

Telephone

+27123313531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Rietfontein-Suid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share