Pierneef Gemeente

Pierneef Gemeente Ons wil vir besige mense in ons gemeenskap 'n rustige hawe van begrip, liefde en aanvaarding bied, deur na hulle uit te reik en hulle volwaardig deel te maak.

Welkom by Pierneef Gemeente! Ons het 'n passie vir Jesus en mense en bou verhoudings deur liefde en vertroue. Kom kuier gerus by ons en beleef die hartklop van Pierneef Gemeente tydens een van ons eredienste. Hier is verseker 'n plekkie vir jou waar jy sal tuisvoel!

Kom Snuffel en Krap 27 & 28 August. Indien jy iets wil skenk vir obs Snuffel en Krap dae, asb bring dit kerk kantoor toe...
24/08/2026

Kom Snuffel en Krap 27 & 28 August.

Indien jy iets wil skenk vir obs Snuffel en Krap dae, asb bring dit kerk kantoor toe.

09/08/2026
26/07/2026

Almal is hartlik welkom by vanoggend se erediens om 9:00!
Die kinderkerk, kategese en belydenisklas begin weer vandag.

07/06/2026

Almal is welkom vanoggend se erediens om 9:00!
Ons teks kom uit Hosea 5 & 6. Daar is kinderkerk.
Sien julle daar!

29/05/2026
26/05/2026

πŸŽ¨πŸ–ŒοΈ UITNODIGING: KUNSUITSTALLING πŸ–ŒοΈπŸŽ¨

Kom kuier gerus saam by ons gemeenskaps-kunsuitstalling!

Verskeie talentvolle kunstenaars uit ons gemeenskap gaan hul kunswerke uitstal, en almal is welkom om hierdie besondere aand saam met ons te geniet.

πŸ“… Datum: Vrydag, 29 Mei 2026
⏰ Tyd: 18:00 – 20:30
πŸ“ Plek: NG Pierneef Kerksaal
🌭 Worsbroodjies beskikbaar: Bestel by Sandra (061 930 6540)
✨ Toegang gratis ✨

πŸ‘§πŸ‘¦ Daar is ook ’n spesiale kreatiewe aktiwiteit vir kinders, waar hulle die geleentheid kry om hul gunsteling kunswerk na te maak!

Bring die hele gesin saam vir ’n aand van kuns, inspirasie en gemeenskap. Ons sien uit daarna om julle daar te verwelkom!

13/05/2026

Hemelvaartdienste by ons buurgemeentes mΓ΄re: Villieria om 18:00; Capitalpark Concordia om 18:30; Rietfontein-Noord om 10:00 en 19:00, Wonderboom-Suid 18:30.

12/05/2026

Middag almal!

Van Sondag 17 Mei t/m Donderdag 21 Mei is dit ons gemeente se jaarlikse Pinksterreeks. Om die aanddienste warm af te sluit, is daar altyd sop en broodjies na die tyd.

Hoop om almal daar te sien!

10/05/2026

Geseende Moedersdag!!

Almal is hartlik welkom by die erediens vanoggend om 9:00.
Kom geniet ietsie lekker by die tee saam ons gemeente se Moeders!

Address

954 Pierneef Street
Villieria
0186

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 00:00

Telephone

+27123334273

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pierneef Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Pierneef Gemeente:

Share