29/08/2026
WAT gaan ons doen by www.kloofwaters.co.za ?
1. RUS in God se teenwoordigheid by kampvuur en braai malvalekkers.(2 aande)
2. Gaan STAP in die Kloof saam met 'n veldgids.
3. Ontspan in rots poele en speel weer soos 'n kind in die WATER.
4. Leer HOE om stress te bestuur en oefen om waarlik ASEM te haal.
5. Geniet die VARS lug en natuur en word self vernuwe.
Daar is 3 betalings opsies na registrasie.
* Eenmalig R1200 pp vir kamp wat etes insluit;
* Betaal 2x R600 (Einde Aug/Sept OF Einde Sept/Okt)
* Betaal 3x R400 (Einde Aug, Sept en Okt)