Damascus Road Ministries

Damascus Road Ministries Win the Family; win the neighborhood

Our passion is to discover the father-heart of God and to live this ethos in such a way as to make others desire the same relationship.

Dis Paasnaweek 2026, Ons nooi jou om 3 awesome geleenthede saam met ons te kom geniet....SIEN JOU DAAR.. !!!!!!
23/03/2026

Dis Paasnaweek 2026, Ons nooi jou om 3 awesome geleenthede saam met ons te kom geniet....
SIEN JOU DAAR.. !!!!!!

Dis belangrik vir ons as kinders van die Here om "REG TE PRAAT"...Onthou julle, "Wat die hart van vol is, loop die mond ...
13/03/2026

Dis belangrik vir ons as kinders van die Here om "REG TE PRAAT"...
Onthou julle, "Wat die hart van vol is, loop die mond van oor".
Ons woorde beïnvloed mense se lewens, Negatief of Positief...
Of, Jy praat een ding, maar doen 'n ander...
Kom join ons Sondag by DRM in Wonderboom Suid, Dit kan dalk jou lewe beïnvloed....
SIEN JOU DAAR... !!!!!!

Terwyl ek aan die boodskap werk, besef ek God is 'n progresiewe God.  Kyk maar net na mense wat werklik 'n pad stap met ...
05/03/2026

Terwyl ek aan die boodskap werk, besef ek God is 'n progresiewe God. Kyk maar net na mense wat werklik 'n pad stap met die Here, Hulle bly nie soos hulle is nie, hulle groei in die Here, hulle word sterker in hulle geloofslewe.
Gemeentes wat saam met God vorentoe beweeg, word stabiele standvastige gemeentes, geestelik en tydelik...
DRM SE STREWE IS SOO... !!!!

Heerlike Kerrie & Rys te koop Sondag oggend...Kom kerk saam met ons en koop die lekkertste smaaklikste kerrie en rys, jy...
05/03/2026

Heerlike Kerrie & Rys te koop Sondag oggend...
Kom kerk saam met ons en koop die lekkertste smaaklikste kerrie en rys, jy sal nie spyt wees nie....

Ons vertrou dat dit met almal goed gaan en dat jou week goed verloop sovêr. Ons nooi jou uit om Sondag oggend 9h00 saam ...
26/02/2026

Ons vertrou dat dit met almal goed gaan en dat jou week goed verloop sovêr.
Ons nooi jou uit om Sondag oggend 9h00 saam met ons bymekaar te kom op die h/v Hertzog str en 12de Laan in Wonderboom Suid, om die Here te loof en te prys, Hom te aanbid en te vereer.
Sondag oggend se interesante tema; "PRAAT MET JOUSELF" beloof om vir jou sielskos te wees...
Ons is 'n gewone klomp mense wat ewe afhanklik is van God se genade en Sy liefde....
Ons gaan ook Nagmaal vier Sondag oggend..
SIEN JOU DAAR... !!!!!!

DIS WEER NAWEEK !!!!!!!Sondag oggend om 9h00 kom ons weer bymekaar by DRM op die h/v 12de Laan en Hertzog straat in Wond...
19/02/2026

DIS WEER NAWEEK !!!!!!!
Sondag oggend om 9h00 kom ons weer bymekaar by DRM op die h/v 12de Laan en Hertzog straat in Wonderboom Suid om die Naam van die Here te verheerlik en Hom te aanbid as ons God en Koning.
Ons is deel van die Liggaam van Christus in Pretoria, dalk bietjie anders as ander in die mensgemaakte gebruike en metodes in die kerk MAAR steeds deel van die liggaam van Christus, whether you like it or not...
Ons doel en oogmerk is uitsluitlik om God te aanbid en by die waarheid van die Bybel te bly..
KOM KUIER GERUS SAAM MET ONS...

12/02/2026
Ons sien uit om jou saam met ons te verwelkom Sondag oggend 9h00 by DRM in Wonderboom Suid, Pretoria.Kom aanbid en verhe...
12/02/2026

Ons sien uit om jou saam met ons te verwelkom Sondag oggend 9h00 by DRM in Wonderboom Suid, Pretoria.
Kom aanbid en verheerlik die Here onse God saam met ons, DIS MOS WAAROOR KERK GAAN NEH.... !!!
Sien jou daar....

09/02/2026

Is jy kerkloos of kerklos, of was jy lanklaas innie kerk, solank jy netnie Godloos of Godlos is nie, is daar hoop dat jy...
06/02/2026

Is jy kerkloos of kerklos, of was jy lanklaas innie kerk, solank jy netnie Godloos of Godlos is nie, is daar hoop dat jy weer by 'n kerkfamilie kan betrokke raak om saam met ander gewone mense die Here te loof te prys en Hom kan aanbid...
Kom kuier saam met ons by DRM Wonderboom-suid....

This is exactly how it is at Damascus Road Ministries....
06/02/2026

This is exactly how it is at Damascus Road Ministries....

Ek skryf met vrymoedigheid aan elkeen wat 'n hart het vir God se werk, om dit te ondersteun en te help met groei en voor...
05/02/2026

Ek skryf met vrymoedigheid aan elkeen wat 'n hart het vir God se werk, om dit te ondersteun en te help met groei en vooruitgang.
Tans is Damascus Road Ministries in 'n transisie fase wat in 'n nuwe seisoen in beweeg het.
Ons bedel nie, maar kom vra met vrymoedigheid vir finansieële ondersteuning om ons gemeente deur hierdie transisiefase te help. Ons besef mos God werk deur mense en dis mense wat die werk van die Here dra in moeilike tye...
Baie dankie vir jou hulp, ons vra die Here om jou ook te seën met genade en voorspoed.....

Address

760 12th Avenue Wonderboom South
Pretoria
0084

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Damascus Road Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share