08/09/2026
👑💐VROUE MET Ñ VISIE💐👑
Dankie vir ñ besondere, en diep, aanbieding vandag Marlé Gonzales
Ek dink nie een van ons het leeg huis toe gegaan nie🙏❤️
Vriendelike, pinkster gemeente in die hartjie van die weskus - Velddrif. Ons is ñ:
📖Bybelgebasseerde,
✝️Christusgesentreerde,
🕊Heilige Gees geleide
gemeente.
Kerkstraat 34, Agter Simply Art, Velddrif
Velddrift
7365
Be the first to know and let us send you an email when Bergrivier Aanbidding Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.