EG Kerk Weskus

EG Kerk Weskus Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika

07/09/2026
05/09/2026

Verder het die Kuratorium in oorleg met die Moderatuur besluit om alle gemeentes en lidmate van die Kerk aan te moedig om op Sondag 6 September 2026 (Kweekskooldag) ‘n addisionele offergawe te gee spesifiek vir aanwending
tot die Studente hulpfonds van die Kweekskool. Hierdie fondse word netso aangewend vir die studente se studiegelde.

Die Sentrale Kas het ‘n kode geskep (kode 2102) op die SAGE boekhouding platform wat u aan die kassiere kan deurgee.

U kan gerus die Kerkkantoor kontak om die kode op u gemeente boeke te aktiveer. Enige fondse wat so geïn word is nie-hefbaar nie.
Ons sal graag hierdie offergawe motiveer deur middel van:
a) U aan te moedig om ‘n bedrag in ‘n koevert (spesifiek gemerk “Kweekskool Studente Hulpfonds”) te plaas tydens u offergawe.
b) Kerkrade aan te moedig om ‘n spesiale offergawe op te neem in die vorm van ‘n deurkollekte of tweede offergawe.
c) Die beskikbaarstelling van die Kweekskool se bankbesonderhede (hieronder) vir EFT betalings spesifiek vir die studente hulpfonds:

Die EG Kerk van Suid Afrika Kweekskool,
FNB Takkode 250054,
Lopende rekening nommer 5244 3626 258,
Verwys asseblief “Studente Hulpfonds”

05/09/2026
29/08/2026

Address

Smeda Straat
Velddrift

Opening Hours

Wednesday 18:00 - 19:00
Sunday 10:00 - 11:00
18:00 - 19:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Weskus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to EG Kerk Weskus:

Shortcuts

Share