Anesis Ministries West Coast

Anesis Ministries West Coast THE MISSION OF THIS MINISTRY IS TO UPLIFT THE POOREST OF THE POOR " MENTALLY, PHYSICALLY, EMOTIONALLY AND MOST OF ALL SPIRITUALLY "

CHURCH OF GOD WEST COAST S.A. IS A MINISTRY THAT IS SELF SUSTAINED AND IS AMONG THE RURAL FARMS AND TOWNS OF THE WEST COAST REGION OF SOUTH AFRICA. SPREADING THE TRUE WOOD OF GOD AS ALSO DEVELOPING SKILLS AND PROJECTS TO ASSIST THE NEEDY

22/09/2021
12/03/2019

Die vraag vandag na u is ???????

Wat reflekture terug na mense wanneer hul jou aanskou.
Wie sien die mense wanneer hulle na jou kyk of luister.
Ons houding manniere karakter aksie en gesindheid bepaal hoe mense ons identifiseer.

(Rom 12:1-3) sé dat ons moet ons ligaame as n heilige offer vir Christus neerlé
Verder sé dit ons moet nie gelyk vormig wees soos die wereld nie maar met vernuwe gedagtes optree ( Godelike denke)

(Gal 2:20) sé ons lewe nie meer maar Christus in ons ,die lewe wat ons lewe moet Christus weerskyn.
Verder sé Hy (Kol 3:10) dat ons met n nuwe mens beklee is om die beeld van Christus te toon.

Laat ons lewe reflecture wie ons bevestig wie ons is,,,, navolgers van Christus.

want in Hom lewe ons, beweeg ons en is ons, soos sommige van julle digters ook gesê het: Want ons is ook sy geslag.
HANDELINGE 17:28

11/03/2019

God in die vuur
Met moses gee hy n taak met die brandende bos (exodus 3 :2)
Met Daniel se vriende toets Hy jou getrouheid (Daniel 3:6)
In Sagaria brei hy jou soos silver en goud in die smelt oond (Sag :13:9)
Paulus se jou werke sal ge-openbaar word met vuur (1Kor 3:13-15)
Dit kan dalk n offer wees op jou altar waar jy moet regmaak met jou mede mens (Matt 5:23-24)

Ek weet nie wat jou vuur vandag is nie maar weet verseker God is in elke situasie kondisie omstandighede taak of werk waaar in jy sukkel of werk.
Ons is nie vry van die wereld se swaarkry tuistering of mooilikheid nie maar ons is verseker van n Godelike uitkoms as ons net toelaat dat die Here ons ly en Hy in beheer bly.
JESUS DIE WEG DIE WAARHEID EN DIE LEWE WIE IN HOM GLO SAL LEWE AL HET HY OOK GESTERWE.

Sé dan gerus LEI MY HERE LEI MY ...EK VOLG U GEWILLIG. AMEN

05/03/2019

Groete dierbare
Paulus sé " Ek is tot alles instaat deur Christus wat my die krag gee"
Ek lé klem op ALLES
Daar is niks wat ons nie kan bereik of doen met die hulp van God nie.
Hoe meer ons glo, besef en erken dat Jesus Christus in ons is, hoe meer is ons instaat om enige situasie kondisie kortkomming of leemte wat in ons lewe is te oorwin.
Ons is meer as oorwinaars deur Jesus Christus, grooter is Hy wat in ons is.
Sterkte in Christus vandag, Amen.

Hy het egter vir my gesê: “My genade is genoeg vir jou, want my krag kom juis in swakheid tot volle verwesenliking.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede spog sodat die krag van Christus voortdurend deur my kan werk. Ek is dus tevrede met my swakhede, beledigings, ontberings, vervolgings en benoudhede ter wille van Christus, want wanneer ek swak is, juis dán is ek sterk.
2 KORINTIËRS 12:9‭-‬10 NLV

04/03/2019

Goeie dag geliefde
Ons bedink die weg maar God bestuur dit, Hy weet wat ons nodig het , Hy weet wat goed is vir ons.
God werk verkeerd om reg, vir ons lyk dit dat ons pyl af op n ramp maar wees verseker God is in beheer.
Hy is altyd die uitkoms.
" Hold on my child joy come in the morning" n belofte wat sal bly staan

My vertroue in die Here is nie afhanklik daarvan dat dit met my goed gaan nie. Al dra die vyeboom nie vye nie en is daar nie druiwe aan die wingerd nie; al misluk die olyfoes en lewer die landerye geen oes op nie; of al vrek die skape en die beeskrale is leeg, sal ek die Here met ’n hart vol blydskap dien. Ek het al ervaar hoe die Here my uit moeilike omstandighede red.
Habakuk 3:17‭-‬18 DB

01/03/2019

Groete in die Naam van Jesus Christus.
Die 5 konings beraad en die een sékom ons gaan en ons verslaan die Isrealiete, maar die ander sé nee ons vrees hulle nie maar ons vrees hulle God.
David sé al staan n duisend aan my linke en tien duisend aan my regte maar met my God.
Groote is Hy wat in ons is as hul wat in die wereld is.
As ons oortuig is van dit is, het ons klaar oorwin
Ons moet nie glo wat ons deur God kan doen nie maar wat God deur ons kan doen. Sien die verskul

Laat ek saamvat: Jesus moet uit julle hele lewe straal. Of julle praat of iets anders doen, Jesus moet daarin gesien kan word. Julle lewe moet een groot dankie vir God wees. En dit kan alleen so wees as julle alles doen asof Jesus elke tree saam met julle gee.
Kolossense 3:17 DB

Address

18 Azalia Str Noordhoek
Velddrif
8135

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anesis Ministries West Coast posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Anesis Ministries West Coast:

Share