Die Rommelkis

Die Rommelkis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Rommelkis, Laaiplek.

29/05/2022

Jared Prior tree op vanaf 12.00 by Die Visvlekhuis. Kom geniet n heerlike dag saam met ons.

21/05/2022

VAN ‘n OUER AAN ‘N KIND
Ek het jou die lewe gegee, maar ek kan dit nie vir jou lewe nie.
Ek kan jou probeer rigting gee, maar ek is nie daar om jou te lei nie.
Ek kan jou vryheid toelaat, maar ek kan nie daarvoor verantwoording doen nie.
Ek kan jou kerk toe neem, maar ek kan jou nie maak glo nie.
Ek kan jou leer onderskei tussen reg en verkeerd, maar ek kan nie vir
jou besluit nie.
Ek kan vir jou mooi klere koop, maar ek kan jou nie van binne mooi maak nie.
Ek kan jou raad gee, maar ek kan dit nie namens jou aanvaar nie.
Ek kan jou liefde gee, maar ek kan dit nie op jou afdwing nie.
Ek kan jou leer om mededeelsaam te wees, maar ek kan jou nie
onselfsugtig maak nie.
Ek kan jou leer om respek te hê, maar ek kan jou nie dwing om eer te
bewys nie.
Ek kan jou raad gee oor vriende, maar ek kan hulle nie vir jou kies nie.
Ek kan vir jou die feite van die lewe vertel, maar ek kan nie jou
reputasie behou nie.
Ek kan jou vertel van drank, maar ek kan nie namens jou NEE sê nie.
Ek kan jou waarsku teen dwelms, maar ek kan nie verhoed dat jy hulle
gebruik nie.
Ek kan jou vertel van hoë prestasies, maar ek kan hulle nie vir jou
bereik nie.
Ek kan jou vertel van goedheid, maar ek kan jou nie forseer om genadig
te wees nie.
Ek kan jou waarsku omtrent sonde, maar ek kan nie jou standaarde stel nie.
Ek het jou lief as my kind, maar ek kan jou nie God se kind maak nie.
Ek kan vir jou bid, maar ek kan nie maak dat jy met God wandel nie.
Ek kan jou leer van Jesus, maar ek kan nie Jesus jou Koning maak nie.
Ek kan jou leer van die lewe, maar ek kan jou nie die Ewige Lewe gee nie. - Skrywer Onbekend

"Kinders, julle moet in elke opsig aan julle ouers ge­hoorsaam wees, want dan is die Here tevrede."
Kolossense 3:20 NLV

21/05/2022

BOOMBAS - Saterdag 4 Junie om 15h00

Address

Laaiplek

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 17:00

Telephone

+27843482158

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Rommelkis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share