Vaalrivier Gemeente

Vaalrivier Gemeente Dienste Sondae 8:30 am

Hier is ons afkondigings vir 6 September 2026. Sien julle by vanoggend se diens om 08:30
06/09/2026

Hier is ons afkondigings vir 6 September 2026. Sien julle by vanoggend se diens om 08:30

πŸŽ‰ Baie geluk aan hierdie twee jong manne! πŸŽ‰Volgens die gehoor het hulle beslis die beste gedans! πŸ’ƒπŸ•ΊπŸ”₯Maar toe moes hulle ...
05/09/2026

πŸŽ‰ Baie geluk aan hierdie twee jong manne! πŸŽ‰

Volgens die gehoor het hulle beslis die beste gedans! πŸ’ƒπŸ•ΊπŸ”₯

Maar toe moes hulle dit sommer daarna teen mekaar uitbattle met armdruk! πŸ’ͺπŸ˜‚

Wat ’n lekker kompetisie! πŸ†πŸŽ‰

πŸŽ‰πŸ¬ BAIE GELUK AAN ONS GELUKKIGE WENNER! πŸ¬πŸŽ‰Hierdie jong man het R100 by Hansie en Grietjie se Lekkergoed Huis spandeer en...
05/09/2026

πŸŽ‰πŸ¬ BAIE GELUK AAN ONS GELUKKIGE WENNER! πŸ¬πŸŽ‰

Hierdie jong man het R100 by Hansie en Grietjie se Lekkergoed Huis spandeer en sommer ’n graafstel em lekkers gewen! πŸ₯³πŸ†

πŸ˜„ Ons hoop jy geniet jou prys! πŸ’ͺπŸ› οΈ

Baie geluk! πŸŽ‰

πŸŽ‰πŸš— BAIE GELUK AAN ONS WENNER! πŸš—πŸŽ‰Ons het sommer ’n tafel nommer by die Boeretroos Hoekie getrek! πŸ₯³Jy het ’n motorwas gewe...
05/09/2026

πŸŽ‰πŸš— BAIE GELUK AAN ONS WENNER! πŸš—πŸŽ‰

Ons het sommer ’n tafel nommer by die Boeretroos Hoekie getrek! πŸ₯³

Jy het ’n motorwas gewen! πŸ’¦πŸš˜βœ¨

Ons hoop jou kar blink behoorlik nΓ‘ hierdie reΓ«nbui! πŸŒ§οΈπŸ˜‚

Baie geluk! πŸ†πŸŽ‰

πŸŽ‰ BAIE GELUK AAN ONS WENNERS! πŸŽ‰Baie geluk aan ons gelukkige wenners wat ’n watermeter by die Kerrie & Rys-tafel gewen he...
05/09/2026

πŸŽ‰ BAIE GELUK AAN ONS WENNERS! πŸŽ‰

Baie geluk aan ons gelukkige wenners wat ’n watermeter by die Kerrie & Rys-tafel gewen het! πŸ’§πŸ†

Dankie dat julle saam met ons Basaar pret gehad het! ❀️

Baie geluk! πŸ₯³πŸŽ‰

πŸŽ‰ Baie geluk aan ons wenner! πŸŽ‰Sy het die motorwas by die Plaas Kombuis gewen! πŸš—πŸ’¦Ons hoop jou kar blink mooi nΓ‘ hierdie r...
05/09/2026

πŸŽ‰ Baie geluk aan ons wenner! πŸŽ‰

Sy het die motorwas by die Plaas Kombuis gewen! πŸš—πŸ’¦

Ons hoop jou kar blink mooi nΓ‘ hierdie reΓ«nbui! πŸ˜‚πŸŒ§οΈβœ¨

Baie geluk! πŸ₯³

05/09/2026

πŸŽ‰ DIE DAG HET AANGEKOM! πŸŽ‰

Vandag is die dag! πŸ₯³ Kom kuier saam by ons BAZAAR β€” bring die hele familie en maak ’n dag daarvan! ❀️

🌢️ Kerrie en rys
πŸ₯ž Vars pannekoek
πŸ₯© Vleis, braaivleis & al die lekker braai-goed
🍰 Koeke & lekkernye
🍬 Sweets, sweets en nog sweets!
🎯 Speletjies & pret vir die kinders
🎢 Musiek, kuier en hope vermaak!
‼️ En nog baie meer!

Daar is alles wat ’n behoorlike basaar nodig het β€” lekker kos, iets soets, kinders wat speel en hope geselligheid! 🀩

πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Bring jou familie, bring jou vriende en kom geniet die dag saam met ons!

πŸ“ Ons sien julle VANDAG!
❀️ Moenie dit misloop nie! ❀️

04/09/2026

Groot Nuus!! Alles word af of uitgestel. MAAR Vaalrivier Basaar gaan steeds voort!!!

Address

Barrage Pad
Vanderbijlpark
1901

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vaalrivier Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Vaalrivier Gemeente:

Shortcuts

Share