FNB First New Believers Besef jy? Dat alles voor Jesus in humbleness kniel en buig.. Want alles is oorwin aan die kruis deur SY bloed!

Jou depressie, jou probleme, jou liefdesteleurstellings, hartseer, toekoms, die dood, ALLES! Jy veg uit oorwinning
WAT KEER JOU NOU???
- Henro Voster

11/11/2021

Neels lees Lukas 22

Ons deurnag gisteraand was 'n sukses!
26/10/2014

Ons deurnag gisteraand was 'n sukses!

22/09/2014

Kom geniet NG Vaalrivier se tweede Tienerdiens! Ons gaan bietjie time travel.
Datum: 28 September
Dit begin 08:00 vir 08:30

20/08/2014

NG Kerk Vaalrivier Barrage Pad Vanderbijlpark

20/08/2014

Pannekoek is al van 7 uur die ogend beschikbaar. 24 AUGUSTUS 8:30 Tienerdiens Beproef alles en behou die goeie

19/08/2014

BEPROEF ALLES...
Onthou van die naweek se tienerdiens!
Dit begin half 9 maar julle is welkom om vroeƫr te kom saam pannekoek eet!

14/08/2014

Wat gebeur die 24ste Augustus???

06/08/2014

**************
Daar gaan die 24ste 'n AMAZING gesinsdiens wees, gemik op tieners en hul ouers.
Wees half 9 by NG Vaalrivier.
Die tema is BEPROEF ALLES!

02/08/2014
28/07/2014

Hello julle! Daar is die 24ste Augustus by NG Vaalrivier n gesinsdiens- GEMIK OP TIENERS! Dit sal so 08:30 die oggend begin.
Die tema is beproef alles...

25/07/2014

Wat noem mens 'n dominee met geverfde naels?
Naels de Jager.

Kom geniet die gesinsdiens saam met NG Vaalrivier op 24 Augustus, half 9 am.
UITDAGING: Nooi soveel as moontlik tieners want vir elke bank wat die tieners vol sit gaan 2 van Neels se naels geverf word.

11/04/2014

Hello FNB! Alle tieners wees asb by Sondag se diens! Gaan 'n lekker een wees!

Address

22 Ss
Vanderbijlpark
1911

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FNB posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to FNB:

Share