Belofte Land - Kompas Gemeente

Belofte Land  - Kompas Gemeente Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Belofte Land - Kompas Gemeente, Religious organisation, 90 Abraham Street, Vanderbijlpark.

“Wees dan navolgers van God soos geliefde kinders.” - Efesiërs 5:1Kompas Gemeente
18/05/2023

“Wees dan navolgers van God soos geliefde kinders.” - Efesiërs 5:1
Kompas Gemeente

25/12/2022
Belofte Land het fietse getrap by Shift Your Limits!
12/12/2022

Belofte Land het fietse getrap
by Shift Your Limits!

Die Grinch het bietjie saam ons by Belofte Land se jaarafsluiting gevier! Baie dankie vir elke vrywilliger het hierdie j...
06/12/2022

Die Grinch het bietjie saam ons by Belofte Land se jaarafsluiting gevier! Baie dankie vir elke vrywilliger het hierdie jaar saam ons gedans, bedien en gespeel het!

Ons sien julle weer volgende jaar! 🎄🎄

Jy is genooi na Belofte Land se Shift Your Limits skop-fiets stasie! Die kinders gaan lekker skop - fiets kompetisies do...
29/11/2022

Jy is genooi na Belofte Land se Shift Your Limits skop-fiets stasie!

Die kinders gaan lekker skop - fiets kompetisies doen en ons begin Saterdag, 10 Desember om 9 uur!

Ingang: Nie-bederfbare voedsel en skoonmaakmiddels ten bate van Miracles.

Manna Deli gaan Saterdag oop wees en boerewors rolletjies gaan ook beskrikbaar wees om te koop.

Ons sien julle daar!

29/11/2022
Na baie danspassies oefen, liedjies leer sing en lekker saam speel... Is Belofte Land reg vir Kompas Gemeente se jaarlik...
27/11/2022

Na baie danspassies oefen, liedjies leer sing en lekker saam speel... Is Belofte Land reg vir Kompas Gemeente se jaarlike Kerssangdiens!

Ons julle vanaand om 18:00 PM!

23/11/2022

Ons jaarlikse Kerssangdiens is hierdie Sondag om 18:00 PM en jy is genooi!

Ons vers vir die week by Belofte Land: Lukas 5:10[ Sy kollegas, Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedeus, was net so ...
13/11/2022

Ons vers vir die week by Belofte Land: Lukas 5:10

[ Sy kollegas, Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedeus, was net so verbaas. Jesus het vir Simon geantwoord: “Moenie bang wees nie! Van nou af sal jy mense vang!” ]

Jesus wil my en jou gebruik om mense van Hom te vertel. Om die goeie nuus van Jesus te deel was die opdrag wat Jesus aan sy spesiale vriende, die dissipels, gegee het. Ons opdrag? Liefde vir mense, liefde God en verander die wêreld!

Wees vissers van mense! 🐟

Reeks van die Kwartaal: Die Bybel leer my van...
03/11/2022

Reeks van die Kwartaal: Die Bybel leer my van...

Address

90 Abraham Street
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

08:00 - 09:00
10:00 - 11:00

Telephone

+27160040016

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Belofte Land - Kompas Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share