LCF Gemeente Vanderbijlpark

LCF Gemeente Vanderbijlpark Besoek LCF gemeente by 141 Rossini Boulevard, Vanderbijlpark. Sondag erediens tyd: 09:00 LCF is 'n Afrikaanse gemeente in die Vaaldriehoek (Vanderbijlpark).

Sondag erediens tye: 09:30. Besoek ons webtuiste www.lifecf.org vir meer inligting.

Lukas 15:31
07/09/2026

Lukas 15:31

Join us for the GLS Summit Vaal this October!Leadership doesn’t begin with a position, a promotion, or a title. It begin...
03/09/2026

Join us for the GLS Summit Vaal this October!

Leadership doesn’t begin with a position, a promotion, or a title. It begins the moment you realise that your life has influence.

8 October | 08:30–16:30
📍 River of Life Family Church
R460 per adult | R380 Groups 10+ | Scholars R200 until 1st Oct

🎟 Secure your place today: https://www.quicket.co.za/events/382727-gls-2026-vanderbijlpark/ #/

GODLY REVOLUTIONKom vier die begin van lente saam met ons – 'n aand van kragtige “worship”, eerlike getuienisse en 'n wa...
03/09/2026

GODLY REVOLUTION

Kom vier die begin van lente saam met ons – 'n aand van kragtige “worship”, eerlike getuienisse en 'n ware ontmoeting met Jesus.

Datum: 4 September
Plek: Delta Community Church, Vereeniging
Tyd: 17:30 – 20:30
🎟️ Kaartjies: R200

Kry jou kaartjie hier 👉 https://qkt.io/ANLd5N

Volg die Godly Revolution 4 Sept 2026 “channel” op WhatsApp: https://whatsapp.com/channel/0029VbCb7Lx545uvhVr8sp1w

Ons sien jou daar!

Het jy al gewonder hoekom God soms tragedie toelaat, en ons soms daarvan spaar?Ps. Friedel het Sondag 'n kragtige boodsk...
02/09/2026

Het jy al gewonder hoekom God soms tragedie toelaat, en ons soms daarvan spaar?

Ps. Friedel het Sondag 'n kragtige boodskap gedeel oor hoe God se liefde en karakter nooit verander nie.

In elke seisoen, in elke stryd: God is daar.

Kyk gerus die volle boodskap: https://youtu.be/nOIn2GQQZPk

Jesaja 55:9
01/09/2026

Jesaja 55:9

D A M E S 🚨Ons is BAIE opgewonde vir die LCF Vroue Retreat wat voorlê!‼️ Registrasies sluit 3 SEPTEMBER‼️Registreer nou:...
01/09/2026

D A M E S 🚨

Ons is BAIE opgewonde vir die LCF Vroue Retreat wat voorlê!

‼️ Registrasies sluit 3 SEPTEMBER‼️

Registreer nou: https://www.lifecf.org/vroueretreat/

Ons verwagting is GROOT — moet dit nie misloop nie!

Address

141 Rossini Boulavard
Vanderbijlpark
1911

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LCF Gemeente Vanderbijlpark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share